Die Industrial and Mining Water Research Unit (IMWaRU – Industriële en Mynbou Waternavorsingeenheid) is 'n navorsingsgroep gebaseer in die Skool vir Chemiese en Metallurgiese Ingenieurswese aan die Universiteit van die Witwatersrand, Johannesburg.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Industrial and Mining Water Research Unit | |
---|---|
Richard Ward-gebou, aan die regterkant – die gebou van die Industrial and Mining Water Research Unit | |
Gestig: | 2011 |
Personeel: | 5 |
Nagraadse studente: | 20+ |
Ligging: | Johannesburg, Gauteng 26°11′35.14″S 28°1′46.95″O / 26.1930944°S 28.0297083°O 28°1′46.95″O / 26.1930944°S 28.0297083°O |
Webtuiste: | imwaru.com |
Die eenheid doen navorsing oor kruisdissiplinêre waterkwessies wat verband hou met die nywerheid en mynbou. Die groep bestaan uit deskundiges in chemiese ingenieurswese, mikrobiologie en ander wetenskappe.
Die eenheid spesialiseer in waterprobleme wat verband hou met nywerheid en mynbou.
Die lede van die groep het aanbiedings gelewer by:
Die groep het 'n wye verskeidenheid van navorsingspublikasies in die temas hieronder gepubliseer:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Industrial and Mining Water Research Unit, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.