Indiese Akkedisvis

Die Indiese akkedisvis (Synodus indicus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap, soms tot by Mosselbaai.

In Engels staan die vis bekend as die Indian lizardfish.

Indiese akkedisvis
Indiese Akkedisvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Cyclosquamata
Orde:
Familie:
Genus:
Synodus
Spesie:
S. indicus
Binomiale naam
Synodus indicus
(F. Day, 1873)

Voorkoms

Die vis is dofpienk op die rug met ligte blou-grys vlekke en strepe op. Daar is twee kort swart strepe op die boonste rant van die kieudeksel. Die stertvin is geel met 'n swart rant. Die vis word tot 33 cm lank.

Habitat

Die vis leef in sanderige of rotsagtige bodems in water wat 20–100 m diep is en het geen kommersiële waarde nie. Indien die vis in 'n akwarium aangehou word neig dit om gedurende die nag uit die tenk te probeer spring.

Sien ook

Bron

Tags:

Indiese Akkedisvis VoorkomsIndiese Akkedisvis HabitatIndiese Akkedisvis Sien ookIndiese Akkedisvis BronIndiese Akkedisvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PankreasAppelByung-Chul HanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WerkersdagHector PietersonPirow BekkerKrokodilKatNederlandOrale seksHeks van HexrivierAgtervoegselKleurHibernasieImpakte van toerismeKoperAbstraksie (rekenaarwetenskap)NatuurrampGevolge van aardverwarming op oseaneVlekvrye staalNiemetaalInligtingPretoriaStadBoerboelEnkelvoudige sinJan van TonderLeonardo da VinciEngelsBipolêre gemoedsteuringKunsSeksisme7de LaanKolitisKlem-in-die-kaakOntbossingAntisemitismeAfkortingAfrikanersOligopolieDie GelofteTemperatuurSASOLTelwoordOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKorrupsieEnsiklopedieSelfbeeldSeksuele opwekkingBorsteDieremishandelingSuikersiekteVersamelnaamBlack SashNG gemeente TheunissenNederduitse Gereformeerde KerkEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBrongitisZack du PlessisOntdekking van die chemiese elementeSebraHokkieNeo-NazismeHolocaustBruto binnelandse produkMetafoorAprilSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBreedtegraadSlag van BloedrivierTsongaAlliterasieDikdermDemi Lee MooreSonkrag🡆 More