Grootskub-Akkedisvis

Die Grootskub-akkedisvis (Saurida undosquamis) is 'n vis wat voorkom in die gematigde waters van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Largescale lizardfish.

Grootskub-akkedisvis
Grootskub-Akkedisvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Cyclosquamata
Orde:
Familie:
Genus:
Saurida
Spesie:
S. undosquamis
Binomiale naam
Saurida undosquamis
(J. Richardson, 1848)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is bruin aan die bokant. Daar is 8-10 dowwe donker vertikale strepe oor die lyf; die strepe strek van die rug tot by die sylyn. Daar is ook 'n ry swart kolle op die voorste rante van die dorsalevin en stertvin se boonste lob. Die vis word tot 53 cm groot.

Habitat

Die vis leef op sanderig en rots bodems in water wat tot 200 m diep is. Hulle vermy strandmere en vreet vis en skaaldiere. Dit is nie 'n gewilde eetvis nie maar word gebruik as aas.

Sien ook

Bron

Tags:

Grootskub-Akkedisvis VoorkomsGrootskub-Akkedisvis HabitatGrootskub-Akkedisvis Sien ookGrootskub-Akkedisvis BronGrootskub-Akkedisvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetaalNatuurbewaringWater (molekuul)PlaasjapieShakaKliniese depressieSkerpioenKoringJode in Suid-AfrikaAlliterasieKameelWikiquoteBosluisbytkoorsDieregeluideNicola HanekomIranGroepsgebiedewetNarsistiese persoonlikheidsteuringIndiese OseaanDierLabia (geslagsdele)VoedingPols-oksimeterErns GrundlingVersamelnaamBlaarAfkortingNasionale VrouedagSowjetunieMisdaadTwaalf Stamme van IsraelGeestesgesondheidMagnetismePretoriaBloedvergiftigingHernubare energieFosforKuberkrakerHoofkarakterChemiese verbindingVraag en aanbodBestaansboerderySuid-Afrikaanse randPlantGianna MichaelsLuislangeFisioterapieBeaufortskaalMielieSomerManie JacksonAarverkalkingGeboorteGroot DepressieWielewaalVoortrekkermonumentKoos BekkerKaapstadse waterkrisis 2015-2018Jan van TonderHeupElektriese geleierKaliforniese KanaaleilandeVulva7de LaanFinansiële staatNuwe TestamentLewerPrimêre sektor van die ekonomieOrthopteraCarike KeuzenkampVreesAppelKlein-Karoo🡆 More