Grootgrysmuishond

Die grootgrysmuishond (Herpestes ichneumon) is 'n muishond wat aan die suidelike en oostelike kustreke van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Grootgrysmuishond
Grootgrysmuishond
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Herpestes
Spesie:
H. ichneumon
Binomiale naam
Herpestes ichneumon
Grootgrysmuishond
Verspreiding
(groen – inheems, rooi – ingevoer)

Voorkoms en habitat

Grootgrysmuishond 
Skets van 'n grootgrysmuishond.
Grootgrysmuishond 
Geraamte

Die dier is gespikkeld grys en die hare is lank en grof terwyl die bene swart is. Hy het 'n verlengde kop en lyf en word tot 100 cm lank. Die mannetjie weeg tot 3.4 kg en die wyfie tot 3.1 kg. Die muishond kom voor in die rante van riviere, damme en vleie.

Gewoontes

Hulle is dag- en naglewend en soek in pare of klein groepies na kos. Twee kleintjies word vroeg in die somer gebore. Hulle eet muise, voëls, reptiele, paddas en insekte terwyl hulle natuurlike vyande leeus, luiperde, luislange en groot roofvoëls is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Grootgrysmuishond Voorkoms en habitatGrootgrysmuishond GewoontesGrootgrysmuishond Sien ookGrootgrysmuishond BronGrootgrysmuishond VerwysingsGrootgrysmuishond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingJeuksiekteDriedimensioneelDigvormBloemfonteinKunstenaarLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeurtkragGoogleVersamelnaamBoelieryLien se lankstaanskoeneIndiëKlereSoweto-opstandOntwerpBreyten BreytenbachJan-Willem BreureTamboraSpringbokkeNederduitse Gereformeerde KerkVulkaanVlinderHeuningbySuid-Afrikaanse GrensoorlogAustraliëWaterpokkiesWaterbesoedelingSeksualiteitGetalNederlandBloeddruk633Uitwerking van klimaatsveranderingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994IronieRina HugoSlangViëtnamKoperPablo PicassoMieliestronkAarde se atmosfeerSuid-Afrikaanse WeermagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsIdioomGeskiedenis van Suid-AfrikaKoolstofDemi Lee MooreMaanTweede WêreldoorlogAtoomWêreld- Ekonomiese ForumWet op Bantoe-onderwysRooilipslangBernice WestDie GelofteFabelAngssteuringChromatografieLys van Afrikaanse skrywersMisdaadromanKoolhidraatWoestynGoudkus (streek)PersentasieChristendomNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKlopjagDesimale breukeWiki CommonsKonjunktivitis🡆 More