Graf Van Die Onbekende Soldaat

'n Graf van die Onbekende Soldaat is 'n monument wat gebou is om die stoflike oorskot van een of meer ongeïdentifiseerde soldate te begrawe.

Vanaf die 19de eeu is sulke monumente in verskeie lande opgerig. Hierdie soldate word 'n simbool vir die talle geïdentifiseerde en ongeïdentifiseerde soldate wat tydens 'n oorlog omkom. 'n Jaarlikse herdenking word soms by hierdie grafte gehou.

Graf Van Die Onbekende Soldaat
Landsoldate (1858)

Die oudste monument van sy soort is vermoedelik die van die Landsoldate (beeldhouer Herman Wilhelm Bissen), wat in 1858 in Frederica, Denemarke opgerig is. Die monument herdenk die gesneuweldes tydens die Eerste Duits-Deense Oorlog. 'n Meer onlangse voorbeeld is 'n monument wat in 2004 in Wellington, Nieu-Seeland opgesit is.

Ná die Eerste Wêreldoorlog het verskillende lande sulke monumente opgerig. Op 11 November 1920 is die Tomb of the Unknown Warrior in Londen en die Tombe du Soldat Inconnu in Parys ingewy. In Frankryk word 'n ewige vlam in 1923 by die graf gevoeg. Dit is later ook op ander plekke, soos in Brussel, gedoen.

Voorbeelde

Land Plek Jaar Foto
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Griekeland Athene 1930 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  België Brussel 1922 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Engeland Westminster Abbey, Londen 1920 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Frankryk Parys 1921 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Italië Rome 1921 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Nederland Oude Sint-Willibrorduskerk, Waalre 1945 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Pole Warschau 1925 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Portugal Klooster van Batalha 1921 Graf Van Die Onbekende Soldaat 
Graf Van Die Onbekende Soldaat  Zimbabwe Harare 1982 Graf Van Die Onbekende Soldaat 

Eksterne skakels

Tags:

KadawerMonumentOorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lika BerningAfrikaanse WikipediaSaartjie BaartmanVarkAbstraksie (rekenaarwetenskap)Rooms-Katolieke KerkCurly HowardGasVryheidsdagElana AfrikaLiefdeVeerRegverdige handelJazzAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVaginaBreinStedelike hitte-eilandTuberkuloseBruin menseGriepSonja HerholdtInligtingOorstromingNieuwoudtvilleDie Stem van Suid-AfrikaKoppeltekenLys van veltoestandeIslamJohn Brown (aktivis)Beëdigde verklaringKweekhuisgasBesproeiingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAgtervoegselSeksSkerpioenEkonomiese sektorAkademiaTikTokMangelWaarheid-en-versoeningskommissieHamburgerBeton19de eeuTafelbergAnilingusEiffeltoringWaterMisdaadBraaiBoerboelVars waterKoolstofKevin RuddGrondwetKolonoskopiePampoentjiesNarkoseKlein-KarooNasionale VrouedagOorkruipersNederlandsNeurenberg-verhoreBeesvleisErosietipesPoësieE-posNG gemeente TheunissenYslandWapen van Suid-AfrikaJapanAanhalingstekensRacheltjie de BeerSanskrit🡆 More