Arc De Triomphe: Triomfboog in Parys

Die Arc de Triomphe (Frans: luister (hulp·inligting), letterlik: triomfboog of boog van oorwinning) is 'n monument in Parys, Frankryk.

Die monument staan in die middel van die Place Charles de Gaulle, 'n plein met druk verkeer aan die westelike punt van die Avenue des Champs-Élysées, waar twaalf paaie bymekaarkom.

Arc De Triomphe: Triomfboog in Parys
Die Arc de Triomphe

Die triomfboog is deur Jean-François Chalgrin ontwerp en het ongeveer 300 trappe wat na die bokant lei. Dit is 50 meter hoog, 45 meter breed en 22 meter diep. Langs die kante is vier groot beelde en ses reliëfs. Onder die boog is die Graf van die Onbekende Soldaat. Die name van die Franse generaals en veldslae is op die mure gegraveer.

Bouwerk aan die monument het in 1806 begin. Dit is ter nagedagtenis aan Napoleon Bonaparte se oorwinnings by Austerlitz opgerig. Die struktuur is in ongeveer 1836, onder koning Lodewyk Filips I van Frankryk voltooi. Naas die Triomfboog in Pjongjang in Noord-Korea is dit die grootste van sy soort ter wêreld en die bekendste.

Eksterne skakels

2°17′42″O / 48.87389°N 2.29500°O / 48.87389; 2.29500

Tags:

Arc de Triomphe.ogaAvenue des Champs-ÉlyséesFrankrykFransLêer:Arc de Triomphe.ogaMonumentParysWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demi Lee MooreErosietipesWater (molekuul)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Omgewingskwessies in Suider-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.KnieKakiebosGoogleVrymesselarySebraVaginaOnomatopeeBelvidere Holy Trinity-kerkUniegebouMis (weerkunde)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaGewone luislangTrekarbeidGalileo GalileiIranMondJanie du PlessisTydKlimaatveranderingOnderwys in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentBloedvergiftigingVeeartsAdolf HitlerGriekse mitologieGroot TrekFinansiële staatFiksieWynand StrydomEskomLys van Afrikaanse televisiereekseKewerJan van TonderJeugdagSelfstandige naamwoordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDolfynSatellietfotoKommunikasiePomeloJaarOrgasmeAngssteuringNasionalismeRobbie WesselsPêrelVaste stofLiewe HeksieKaren MeiringVermontBloemfonteinXenofobieWhatsAppKookpuntLongLiefdeHeuningbyOntbossingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVergelykings (taalkunde)ArgitektuurDawidLeeuWaterbesparing in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakKolonialismeGalblaasWieg van die Mensdom🡆 More