Goue Slaper

Die Goue slaper (Hypseleotris cyprinoides) is 'n vis wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal noordwaarts tot by die Kosibaai.

In Engels staan die vis bekend as die Golden sleeper.

Goue slaper
Goue Slaper
Mogurnda adspersa
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Gobioidei
Familie:
Genus:
Binomiale naam
Hypseleotris cyprinoides
(Valenciennes, 1837)

Voorkoms

Die stertvin is bolrond en die vis is half deurskynend met 'n goue skynsel. Daar is 'n breë bruin band oor die lengte van die vis; van die bek tot by die basis van die stertvin. Die vis word tot 77 mm lank.

Habitat

Die vis leef in vlak areas met plantegroei in varswater strome wat in strandmere invloei. Hulle vreet muskiete en ander insekte. Die vis kan oorleef in akwariums.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Goue Slaper VoorkomsGoue Slaper HabitatGoue Slaper Sien ookGoue Slaper BronGoue Slaper Eksterne skakelGoue Slaper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese sikloonAntoniemDaggaLys van veltoestandeJesus van NasaretJaco JacobsSweedsSkerpioenStollingsgesteenteGeskiedenis van AfrikaansHaasDuitse masels24 AprilGalileo GalileiAbstraksie (rekenaarwetenskap)AfrikanersWerkersdagAardeKindersiektesPankreasKommaKrieketVoedselkettingKoue OorlogSpinnekopVrouHolocaustVlag van Suid-AfrikaSeksismeWaterbesparing in Suid-AfrikaBlack SashCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWatersuiweringKrokodilNasionale lied van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Onse VaderSinsbouAfro-AmerikanersGewone breukeNagmaalGroot-VisrivierVerkleinwoordKrugerwildtuinLetsiteleKlein-KarooNasiebouSamestellende afleidingAppelVolksrepubliek ChinaJohannesburgLandbouPotchefstroomAfrikaanse WikipediaGreen PornoAfkortingAnglisismeJan van TonderWerkloosheidKoorsblaarLys van kinderspeletjiesSeptimius AwardsAardrykskundeBestaansboerderySikloonHeks van HexrivierMensJeugdagEkonomiese sektorVerkragtingSkaakSwangerskapStruktuur van die AardeTweede WêreldoorlogSuikersiekteRassismeChatGPT🡆 More