Gottlieb Wilhelm Anthonie Van Der Lingen

Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen (29 Mei 1829 in Kaapstad – 7 November 1869 in die Paarl) was die stigter van die beroemde Paarl Gimnasium.

Gottlieb van der Lingen
Dominee Gottlieb van der Lingen
Gottlieb van der Lingen

Naam Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen
Geboorte 29 Mei 1829
Kaapstad
Sterfte 7 November 1869 (op 40)
Paarl
Kerkverband Nederduits Gereformeerd
Gemeente(s) Paarl
Kweekskool Utrecht, Nederland
Gottlieb Wilhelm Anthonie Van Der Lingen
Ds. Van der Lingen se grafsteen voor die Strooidakkerk in die Paarl.

Hy vertrek in 1818 saam met sy ouers na Nederland waar hy in 1822 student word in die lettere en filosofie aan die Universiteit van Utrecht.

In 1831 keer hy na Suid-Afrika terug en word in die Paarl deur ds. Abraham Faure as leraar van die Strooidakkerk bevestig. Nege jaar later moet hy sy werk om gesondheidsredes tydelik staak, maar keer weer later terug. In 1842 verwerf hy bekendheid met sy preke oor die profesieë en publiseer Aanwijsingen betreffende de Afkomst en Bestemming van sommige Noordsche Volken.

Hy het hom in 1849 beywer vir die oprigting van 'n kerklike nuusblad in Nederlands, as gevolg waarvan De Gereformeerde Kerkbode tot stand kom. Hy het hom ook beywer vir die oprigting van 'n teologiese kweekskool op Stellenbosch, maar bedank vir die professoraat wat hom aangebied word. In 1858 rig hy die Paarl Gimnasium op wat as teenwig vir die Engelse staatskole moes dien.

Bronne

  • Albertyn, dr. C.F. (hoofred.), Afrikaanse Kinderensiklopedie (derde uitgawe), Nasou, Kaapstad, (jaartal onbekend).

Tags:

1829186929 Mei7 NovemberKaapstadPaarlPaarl Gimnasium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseGeelslangRoesKriekAntisemitismeOlimpiese Somerspele 2024Menslike skeletKlein gekolde katAartappelMagnetismeDeon GrootGeestesteuringUitwerking van klimaatsveranderingGeskiedenis van AfrikaansEiffeltoringSoweto-opstandAlliterasieRugbyNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStedelike gebiedSterMaatskappyStaat PalestinaLetsiteleInsekKoerantRookgewoonteBipolêre gemoedsteuringHage GeingobSeksuele penetrasieSonja HerholdtLieweheersbesieOrgasmeNederduitse Gereformeerde KerkAnilingusNagmaalDeelteken en umlautAntieke EgipteKernoorlogBuffelLys van nedersettings in Suid-AfrikaKnysnaDataverwerkingSuiwelprodukElektroniese of digitale mediaByKlimaatSeksuele opwekkingRenosterBoelierySonBevolkingSlag van Cuito CuanavalePersKevin RuddViëtnamoorlogDieregeluideTelwoordLiefdeGesonde dieetBruto binnelandse produkOlimpiese SomerspeleJohannesburgTswanaHeidelberg, GautengLys van medisinale kruieTuberkuloseWieg van die MensdomDurbanDepressie (gemoedstoestand)GemeenskapHartaanvalSpelerposisies in rugbyToestand van materieSeksuele stimulasie🡆 More