Goodluck Jonathan: Voormalige president van Nigerië

Goodluck Jonathan (* 20 November 1957) is die voormalige leier van Nigerië se PDP.

Hy het vanaf 2010 tot 2015 as Nigerië se president gedien. Voor sy rol as president het Jonathan tussen 2005 en 2007 as goewerneur van die deelstaat Bayelsa en vanaf 2007 tot 2010 as adjunkpresident van Nigerië gedien. In 2015 het hy sy nederlaag in die presidentsverkiesing toegegee en daarmee die eerste Nigeriese president geword, wat dit tydens sy termyn gedoen het. Jonathan is op 29 Mei 2015 deur Muhammadu Buhari, Nigerië se voormalige staatshoof (1983–1985), opgevolg.

Goodluck Jonathan
Goodluck Jonathan
Goodluck Jonathan in 2014

President van Nigerië
Ampstermyn
5 Mei 2010 – 29 Mei 2015
Vise Namadi Sambo
Voorafgegaan deur Umaru Yar'Adua
Opgevolg deur Muhammadu Buhari

Adjunkpresident van Nigerië
Ampstermyn
29 Mei 2007 – 5 Mei 2010
President Umaru Yar'Adua
Voorafgegaan deur Atiku Abubakar
Opgevolg deur Namadi Sambo

Goewerneur van Bayelsa
Ampstermyn
9 Desember 2005 – 29 Mei 2007
Voorafgegaan deur Diepreye Alamieyeseigha
Opgevolg deur Timipre Sylva

Persoonlike besonderhede
Gebore 20 November 1957 (1957-11-20) (66 jaar oud)
Ogbia, Nigerië
Politieke party People's Democratic Party
Eggenoot/-note Patience Jonathan
Alma mater University of Port Harcourt
Religie Christendom

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

195720 November201529 MeiMuhammadu BuhariNigerië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KompasAnale kankerVerkleinwoordAnilingusNasiebouFranse RewolusieKoolstofMigrasie van voëlsOntdekking van goud in Suid-AfrikaTelwoordSlag van Cuito CuanavaleWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneSwawelHoedSimboolCleopatra VIIAfrikanersMenslike skeletOopbroninhoudKindersiektesHemelvaartsdagKonflik (proses)United Democratic FrontGraaff-ReinetEerste WêreldoorlogGroot vyfToekoms van die AardeAborsie in Suid-AfrikaToerismeVerenigde State van AmerikaKalenderKoerantKunselementeKamoefleringCheslin KolbeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaYsterGrondbesoedelingVryheidsmanifesGriepLikkewaanGemeenskapsorganisasieSkoenlapperAfvalbestuurMagnetismeHondToringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureArabiesGroepsgebiedewetDuitse maselsOsoonlaagBlack SashUniversele Verklaring van MenseregteSleutel (musiek)NatuurGrondwet van Suid-AfrikaLieweheersbesieNasionalismeGoudOrale seksMaroela MediaKaapstadKatDwelmmiddelRosa ParksEkonomiese sektorJodeShakaOlimpiese SpeleSeksualiteitNeurenberg-verhoreVoortrekkers🡆 More