Muhammadu Buhari: Voormalige president van Nigerië

Muhammadu Buhari (* 17 Desember 1942) is die voormalige leier van Nigerië se CPC.

Hy is die president van Nigerië en het op 29 Mei 2015 die opvolger van Goodluck Jonathan geword. Buhari is 'n afgetrede Generaal-majoor van die Nigeriese weermag wat tussen 1983 en 1985 ná 'n militêre staatsgreep vanaf 1983 tot 1985 as staatshoof van Nigerië gedien het. Die term Buharisme word toegeskryf aan die militêre regering onder Buhari.

Muhammadu Buhari
Muhammadu Buhari

President van Nigerië
Ampsbekleër
Termynaanvang
29 Mei 2015
Vise Yemi Osinbajo
Voorafgegaan deur Goodluck Jonathan

7de Staatshoof van Nigerië
Ampstermyn
31 Desember 1983 – 27 Augustus 1985
Voorafgegaan deur Shehu Shagari (as president van Nigerië)
Opgevolg deur Ibrahim Babangida (as militêre staatshoof)

Voorsitter die Nigeriese Nasionale Petroleum Korporasie
Ampstermyn
Junie 1978 – Julie 1978
Voorafgegaan deur Shehu Shagari
Opgevolg deur Ibrahim Badamasi Babangida

Goewerneur van die Noordoostelike staat van Nigerië
Ampstermyn
Augustus 1975 – Maart 1976
Voorafgegaan deur Musa Usman
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Federale Kommissaris vir Petroleum en Natuurlike Hulpbronne
Ampstermyn
Maart 1976 – Junie 1978

Persoonlike besonderhede
Gebore 17 Desember 1942 (1942-12-17) (81 jaar oud)
Daura, Katsina, Nigerië
Politieke party All Progressives Congress
Eggenoot/-note Safinatu Yusuf (1971–88)
Aisha Halilu (1989–hede)
Kind(ers) Zulaihat, Fatima, Musa, Hadiza, Safinatu, Aisha, Halima, Yusuf, Zarah, Amina
Alma mater Nigeriese Verdedigings-akademie
Mons Officer Cadet School
United States Army War College
Religie Islam

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Nigerië Nigerië
Diens/Tak Nigeriese weermag
Jare in diens 1962–1985
Rang Generaal-majoor
Muhammadu Buhari: Voormalige president van Nigerië
Muhammadu Buhari (regs) neem die presidentsamp van Goodluck Jonathan (links) oor

Buhari het onsuksesvol vir die amp van president in die verkiesings van 2003, 2007 en 2011 aangetree. In Desember 2014 is hy benoem as die All Progressives Congress se presidentskandidaat vir die verkiesings in Maart 2015. Buhari het die algemene verkiesing in 2015 gewen en die huidige president Goodluck Jonathan verslaan. Buhari is 'n boorling van Daura in Katsina; hy is van Fulani-etniese agtergrond.

Buhari het verklaar dat hy vir alles verantwoordelik is wat tydens sy militêre bewind gebeur het en gesê dat hy nie die verlede kan verander nie. Hy beskryf homself ook as 'n "bekeerde demokraat".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

17 Desember1942201529 MeiGoodluck JonathanNigerië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gevolge van aardverwarming op oseaneErfenisdag (Suid-Afrika)ArendRooikatKopieregSamestellingKortverhaalLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEk is 'n Afrikaan (toespraak)MeeueKunsNeurenberg-verhoreBloemfonteinPerdebyeKernkragLys van Afrikaanse skrywersNag van die lang messeOnderwysLiewe HeksieGeldAmateurradioMotorvoertuigVerkoueElektrolietVersamelnaamNic de JagerKoolstofRenteHandré PollardBeesvleisMantisElandréTafelsoutTussenwerpselKatjieLewerOutismeMenslike seksuele gedragPenisSuiwelprodukKinderregteWillie JoubertTweede VryheidsoorlogAl-FatihaWes-KaapNedersettingVoedselkettingAborsieVaste stofWikiquoteWoordeboek van die Afrikaanse TaalBosluisbytkoorsVerkleinwoordWitbloedselBerghaanMetaal23 AprilHeupSlag van BloedrivierVigsGoogle TranslateSikloonAustraliëKongo-krisisSuid-SothoMigrasie van voëlsInstagramAbstraksie (rekenaarwetenskap)NierAnneli van RooyenNiersteenSmeltpuntKerngeneeskunde🡆 More