Gebiedsgebondenheid

By baie diere kom daar gebiedsgebondenheid voor, dit wil sê hulle bly lank en soms selfs hul hele lewe lank in 'n bepaalde gebied.

Diere wat só 'n bepaalde afgebakende gebied bewoon, sal dan ook, wanneer nodig, die reg van toegang tot so 'n gebied verdedig. Soms geld territorialiteit net ten opsigte van voortplanting, byvoorbeeld 'n nes op 'n bepaalde plek. Dikwels geld dit vir voortplanting én voeding of net vir voeding. Dit is egter duidelik dat territorialiteit 'n belangrike rol in die uitskakeling van kompetisie tussen organismes speel deurdat dit individue of groepe territoriaal beter spasieer. Hierdie verskynsel is oral in die natuur opvallend en kan maklik tydens beplande ekologiese studies waargeneem word.

Gebiedsgebondenheid
'n Tier wat sy gebied merk.
Gebiedsgebondenheid
'n Olifant wat 'n watergat teen 'n vlakvark verdedig (Addo-olifant Nasionale Park).

Tags:

DierNatuurOrganismeVoedingVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gezina, PretoriaBosluisRobin WilliamsBoerePinksterSuikerbekkiesWassily KandinskyVratEjakulasieDuitsJagluiperdSinoniemWolkRoekelose DadeGetalKoue OorlogPerdParasetamolMarga van RooyHelpmekaar-kollegeTon VoslooHipoteseArmeniëMaanSiprusCarles PuigdemontKommunikasiePriemgetalRugby AustraliaGeelstertSatanKoeksisterDermpoliepMosesAnrich HerbstSkerpioenDikdermEerste WêreldoorlogPalmsondagErektiele disfunksieKrugerwildtuinIndonesiëHadjWaterpokkiesLiefde800HartKlimaatFord FiestaAarde se atmosfeerOraniaBek-en-klouseerGeldVergasserPesachWetenskaplike klassifikasieJohan StemmetWoordDiepfopAfrikaanse TaalmonumentRamadanLourierblaarAardverwarmingSamestellingChristendomYsterMpumalangaPersBorrieBrandstofAlliterasieKommunismeEngelsHeilige GeesSwartbewussynsbeweging🡆 More