Afrikageelmelkhout

Die Afrikageelmelkhout (Garcinia livingstonei) is 'n klein tot middelgroot boom in Suider-Afrika.

Dit kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in die laeveld. Dit kom ook in die Zambezivallei voor. Die boom groei op laagliggende plekke in oop bosveld en in rivierbos.

Garcinia livingstonei
Afrikageelmelkhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Garcinia
Spesie:
G. livingstonei
Binomiale naam
Garcinia livingstonei
T.Anderson

Dit het stywe takkies wat reghoekig uitgroei. Die blare is styf, leeragtig, dof van kleur, ronderig en word in kranse van drie gedra. Die boom bring 'n oranje, bolvormige vrug voort met 'n sterk skil. Die vrug is eetbaar ondanks die dik, geel melksap en ook smaakvol.

Die boom se FSA-nommer is 486,

Afrikageelmelkhout
Blomme

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Afrikageelmelkhout Sien ookAfrikageelmelkhout VerwysingsAfrikageelmelkhout BronAfrikageelmelkhout Eksterne skakelsAfrikageelmelkhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierAfro-AmerikanersWieg van die MensdomEben EtzebethEnkelvoudige sinWeervoorspellingKaapse VlakteMonopolyNatuurrampLeeuSweedsSharpeville-slagtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBeesvleisBlaarKoorsblaarNazi-DuitslandRooibloedselMahatma GandhiDigvormSokkerKlavierMenslike seksuele gedragPlae van EgipteVoortrekkersOopbroninhoudOlimpiese Somerspele 2024SASOLNederlandAB de VilliersHematurieKernkragOnbemande vliegtuigRivierJapanLys van Afrikaanse televisiereekseOntbossingHoofpynGordelroosAfrikanersMeervoudApartheidTaalGeelslangAngina pectorisVaalrivierHartversakingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VoornaamwoordSwart nasionalismeBevolkingTweede WêreldoorlogNasiebouC.J. LangenhovenHulpwerkwoordBorsteIsraelSwartrenosterProvinsies van Suid-AfrikaSwemSlimfoonJuraPretoriaSeksismeHannes van WykGeslagsgelykheidSamestellingMiljardLys van Joodse feeste en herdenkingsGrootste rampe in Suid-AfrikaPriemgetalAardeOrgasmeHeupLys van Afrikaanse skrywersSout (chemiese stof)🡆 More