Beira

Beira is 'n vername seehawe en die hoofstad van Mosambiek se Sofala-provinsie aan die mond van die Buzi- en Pungweriviere, 725 km noord-noordoos van die hoofstad Maputo.

Beira
Beira
Beira is in Mosambiek
Beira
Beira
Koördinate: 19°50′S 34°51′O / 19.833°S 34.850°O / -19.833; 34.850 34°51′O / 19.833°S 34.850°O / -19.833; 34.850
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieSofala
Stigting1887
Stadstatus1907
Regering
 • BurgemeesterDaviz Simango
Oppervlak
 • Totaal633 km2 (244 vk. myl)
Hoogte
14 m (46 ft)
Bevolking
 • Totaal533 825
 • Digtheid840/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAT)
Beira
Beira - 1905

Die Portugese het Beira in 1506 beset en die stad was tot die onafhanklikheidswording van die land op 25 Junie 1975 die tuiste van 'n Portugese bevolking van sowat 15 000. Die geskatte bevolking is tans 520 000. Vóór onafhanklikheid daar was baie Portugese in die stad, maar die meeste het sedert die land se onafhanklikwording terug na Portugal of Suid-Afrika verhuis.

Ekonomie

Die hawe van Beira is ekonomies gesproke die belangrikste deel van die stad. Die hawe is die hoofhawe van Zimbabwe en suid-Malawi (Blantyre), en is die tweede grootste hawe in Mosambiek. Die stad het ook 'n lughawe aan die noorde.

Tags:

HoofstadMaputoMosambiekPungwerivierSofala

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AmandelDoelwitAarde se atmosfeerApostoliese GeloofsbelydenisTandbederfAnilingusSpinnekopVingerseksBestaansboerderyMiltBlaarOorstromingKhoikhoiJode in Suid-AfrikaJesus van NasaretCutt GlasWet op Bantoe-onderwysMunhwa Broadcasting CorporationSelTatoeëermerkUitwerking van klimaatsveranderingSpringbokkeJudaïsmeVulkanismeNemunasGawes van die Heilige GeesHennie MaasSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WikipediaLys van medisinale kruieTasché BurgerSwemKomplementêre kleureAlkoholismeWortelMeervoudHamilton WesselsTrekarbeidTelefoonGeskiedenis van Suid-AfrikaTussenwerpselWindkragPastoorKoekie (rekenaarwetenskap)PornhubDoopGeografie van Suid-AfrikaKommunikasiePretoriaNarsistiese persoonlikheidsteuringFinale OplossingHannes van WykNasionale PartyTurksvySikloonMagda van BiljonStereotipeWolkRob HersovBipolêre gemoedsteuringSeksRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKonjunktivitisSaartjie BaartmanSeksueel oordraagbare infeksieVoorvoegselFilosofieBloeddrukLieweheersbesiePeach van PletzenKarooPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWikiLLandbouAnale seksMaan🡆 More