Afrikageelmelkhout

Die Afrikageelmelkhout (Garcinia livingstonei) is 'n klein tot middelgroot boom in Suider-Afrika.

Dit kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in die laeveld. Dit kom ook in die Zambezivallei voor. Die boom groei op laagliggende plekke in oop bosveld en in rivierbos.

Garcinia livingstonei
Afrikageelmelkhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Garcinia
Spesie:
G. livingstonei
Binomiale naam
Garcinia livingstonei
T.Anderson

Dit het stywe takkies wat reghoekig uitgroei. Die blare is styf, leeragtig, dof van kleur, ronderig en word in kranse van drie gedra. Die boom bring 'n oranje, bolvormige vrug voort met 'n sterk skil. Die vrug is eetbaar ondanks die dik, geel melksap en ook smaakvol.

Die boom se FSA-nommer is 486,

Afrikageelmelkhout
Blomme

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Afrikageelmelkhout Sien ookAfrikageelmelkhout VerwysingsAfrikageelmelkhout BronAfrikageelmelkhout Eksterne skakelsAfrikageelmelkhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidPrince Alfred HamletPuberteitSleutel (musiek)GenesisNagmaalKrieketRobbeneilandDeelwoordPaaiementberekeningPornografieGroot DepressieStaalMensKoos BekkerKultuurAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMadison IvyGroep van SeweAboriginesNierversakingWitrenosterBobbejaanRuslandSeksNasiebouBlourokkeApokriewe boekeYsterRolprentWiki CommonsNarsistiese persoonlikheidsteuringKwikWerwelkolomInternetLys van Afrikaanse digtersDirekte en Indirekte redeApostoliese KerkeMantisRon Thompson (akteur)SteenkoolChemiese verbindingByeboerderyDermpoliepNatuurlike hulpbronNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikGewone janfrederikMIVAfrikaNederlandsBelastingDoziApostelVisBruin menseOrganismeMynbouAustraliëSirkelVerenigde KoninkrykPriemgetalMigrasie van diereOnderhandelinge om apartheid te beëindigWetenskaplike klassifikasieVraag en aanbodHolocaustMiltWiskundeBreinvliesontstekingRekenaarJode in Suid-AfrikaAkker van der MerweE-posGeelsugGoogleIndustriële Revolusie🡆 More