Goughwaterhoender

Die Goughwaterhoender (Gallinula comeri) is 'n voël wat leef en nesmaak op Gougheiland.

Dit is onlangs ook op Tristan da Cunha heringevoer. In Engels staan die voël bekend as die Gough Island Moorhen.

Goughwaterhoender
Goughwaterhoender
Goughwaterhoender (Gallinula comeri) op Tristan da Cunha
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. comeri
Binomiale naam
Gallinula comeri
(Allen, 1892)

Identifikasie

Die voël word tot 27 cm lank en lyk baie soos die Grootwaterhoender. Die Goughwaterhoender se bene is egter rooi en nie geel nie. Die vlerke is baie kort.

Die voël leef oor die algemeen op die kusplato waar hulle in boomvaring- en adelaarsvaringruigtes skuil om roofmeeue te vermy. Die voël is sku en word eerder gehoor as gesien.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Goughwaterhoender IdentifikasieGoughwaterhoender Sien ookGoughwaterhoender BronGoughwaterhoender VerwysingsGoughwaterhoender

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupvervangingByvoeglike naamwoordMoedersdagVrouJode in Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GqeberhaDiarreeWolkVennootskapHartseerSoweto-opstandDokterMondVenda (taal)ZoeloeBTWGalblaasSeekoeiBrongitisTropiese sikloonSteve BikoAfleiding (taalkunde)WaterpokkiesTrigeminale neuralgieEuropaGeldWoordsoortMeningsverskil oor aardverwarmingVoorsetselMeeueErica BoyerLien se lankstaanskoeneJohannesburgLenteVaste stofSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasiePubliekWitbloedselArendSirkelLys van politieke partye in Suid-AfrikaDigvormDesimale breukePriemgetalAvbobNatuurlike hulpbronResensieDuitsAlliterasieFabelCristiano RonaldoOrtopedieBeesNag van die lang messeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureInfeksieNatuurrampBloeddrukAppendiksVingerseksSeilvaartNelson MandelaSweedsBlack SashKlem-in-die-kaakMenseregtedagAfrikaanse woordelys en spelreëlsLongontstekingBronsHindoeïsmeEnsiklopedieMenstruasieNederlandBoerboelSwartbewussynsbewegingGoogle🡆 More