Gallia Lugdunensis

Gallia Lugdunensis was 'n Romeinse provinsie.

Gallia Lugdunensis

Dit het die hart van die huidige Frankryk omvat. In teenstelling tot ander provinsies het Gallia Lugdunensis nooit as 'n selfstandige geopolitieke eenheid bestaan nie. Dit het ook nooit 'n eie geskiedenis, ekonomie of kultuur gehad nie. Hierdie provinsie was eenvoudig wat oorbly toe Narbonensis, Aquitania, Belgica en die Germania's gestig was.

Drie belangrike stede van die provinsie is Alesia, Lutetia (vandag: Parys) en Lugdunum (vandag: Lyon) waarna die provinsie genoem is.

Lugdunum is in 43 v.C. (waarskynlik 10 Oktober) gestig. Romeinse soldate wat ná die moord op Julius Caesar deur die Allobroges uit hulle kolonie in Vienne verdryf is, het die oewers van die Rhône kom beheers en het hulle op die heuwel van Fourvière gevestig. Die stad het 'n noord-suidstraat (cardo) gekry en loodreg daarop 'n decumanus. Die Keltiese suffiks -dunum beteken hoogte, koppie en Lug was 'n Keltiese godheid. Onder Heliogabalus het dit die federale hoofstad van die Drie Gallia's geword, die cives Romani in tribus Provinci(i)s Galli(ci)s constitentes. Die stad het 'n groot amfiteater gehad.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorvoegselApollo 11MensLys van medisinale kruieSeksuele opwekkingAfleiding (taalkunde)Apostoliese GeloofsbelydenisProbleemoplossingAntoniemSuider-Afrikaanse ietermagogBybelTolla van der MerweJaarStedelike hitte-eilandFernando AlonsoPostmasburgJazzGregoriaanse kalenderOrnitologieFireflyKlinkerLys van Afrikaanse rolprenteRod AlexanderBesoedelingPaulus van TarsusAnusGenesis-skeppingsverhaalSeeArendClaire CarletonFamilie (verwantskap)LiefdeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDanie Botha (musikant)MenseregtedagRooilipslangChamillionaireGeskiedenis van AfrikaSkeletPoerimVoedselkettingBloemhofdamLettergreepLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePaul McCartneyOsloQViëtnamoorlogKameelperdPandjabiC.J. LangenhovenGeskiedenis van erotiese afbeeldingsInternasionale Fonetiese AlfabetWerwelkolomBosluisbytkoorsFacebookMIV/vigs in Suid-AfrikaFredi NestWetenskaplike klassifikasieOutismeKommunistiese Party van die SowjetunieSelfoonEthiopiëNepotismeImogen BaileyHentaiMasturbasieTropiese sikloonAnette EngelbrechtSatellietSeksuele stimulasieDiarreeLeestekenSpanjeBoesmanCirruswolk🡆 More