Boukunde Fries

In argitektuur verwys 'n fries (meervoud: friese) na 'n versierde horisontale strook of band wat soms boaan die muur van 'n gebou of vertrek, of aan die borand van 'n voorwerp, soos 'n vaas, aangebring is.

Boukunde Fries
Fries van die Toring van die Winde in Athene, Griekeland.
Boukunde Fries
Deel van die sentrale paneel van die historiese friesreeks in die Voortrekkermonument se heldesaal: Retief en Dingaan teken die Verdrag wat aan die Voortrekkers land toeken.

'n Fries bied 'n uitgebreide, verhalende voorstelling van mense, mitologiese figure en/of diere binne 'n duidelik raamwerk. Friese het 'n dekoratiewe funksie, wat meestal ook 'n dieper betekenis insluit. Dit kan op velerlei wyses en van 'n verskeidenheid materiale vervaardig word.

Die fries in die heldesaal van die Voortrekkermonument is een van die grootste marmerfriese ter wêreld. Hierdie fries bestaan uit 27 panele wat belangrike gebeure tydens die Groot Trek uitbeeld. Die fries is deur 4 Suid-Afrikaanse beeldhouers ontwerp, naamlik Hennie Potgieter, Peter Kirchhoff, Frikkie Kruger en Laurika Postma. Die gipsmodelle is na Italië gestuur waar 40 Italiaanse beitelaars en 6 beeldhouers dit in Italiaanse marmer (Quercetta-marmer) uitgekap het. Die voltooide Fries weeg bykans 200 ton.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieBrongitisCleopatra VIIGewone luislangApostoliese GeloofsbelydenisSenuweestelselSteve HofmeyrEuropese verkenning van Suid-AfrikaTegnologieKimberleyHondGeskiedenis (vakgebied)Dulcie van den BerghMeningsverskil oor aardverwarmingNoag se arkNeurenberg-verhoreGroot TrekLimpopoBloemfonteinKopielinksGriekse teaterDesimale breukeMeervoudHartAB de VilliersAntjie SomersVulvaSigaretByvoeglike naamwoordTydIronieMenslike skeletOmgewingsgesondheidKlinkerSonGeestesteuringIdioomUniversiteit StellenboschBorsteHartversakingWolmaransstadVoëlAngssteuringGewone tarentaalVratSoortnaamSteve BikoFietsIndustriële RevolusieGeldMutasieLys van Afrikaanse skrywersGeslagsorgaanSkildklierProteaKersfeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKonsentrasiekampTsoenamiPaddaTuisnywerheidAspoestertjieManslagDirekte en Indirekte redeMikroskoopC++SonkragJuan Antonio VillacañasUnited Africans TransformationHorlosieSoweto-opstandMangelontstekingHemelvaartGeboorte🡆 More