Salmonidae

Salmonidae (forelle en salms) is 'n familie van visse in die orde Salmoniformes.

Die familie is 'n belangrike bron van voedsel vir die mens en kom natuurlik voor in die gematigde areas van die noordelike halfrond. Die familie bevat medium tot groot visse met klein skubbe op die lyf maar niks oor die kop nie en het ook 'n groot bek.

Salmonidae
Salmonidae
Oncorhynchus tschawytscha/nerka
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Protacanthopterygii
Orde:
Bleeker, 1859
Familie:
Salmonidae

G. Cuvier, 1816
Genera
(sien teks)

Forelle in Suid-Afrika

Britse koloniste in die Kaap en Natal het gou besef dat daar min inheemse hengelspesies in Suid-Afrika se riviere is maar dat die bergstrome geskik sal wees vir forel. Die eerste bevrugte eiers van die bruinforel is reeds in 1890 na Suid-Afrika gebring en die forel is suksesvol in Natal geteel. Die jong vissies was toe in die Mooi-, Boesmans- en Umgeniriviere vrygelaat. In 1892 was die bruinforel ook suksesvol in Kaapstad geteel. Teelplase is toe by Jonkershoek by Stellenbosch en Pirie naby King William's Town in die Oos-Kaap gebou. Teen 1897 was die Bruinforel-teelstasies suksesvol gevestig en is die eerste reënboogforel se bevrugte eiers na Suid-Afrika gebring. Hierna word albei spesies suksesvol gevestig in ‘n verskeidenheid riviere en die reënboogforel het plaaslik meer bekend geraak. In 1950 is daar ook begin om die beekforel – afkomstig van die VSA - in Kaapstad te teel. Tot in die 1980’s is forelle slegs deur bewaringsinstansies geteel, maar daarna het dit 'n groot bedryf geword wat die sport- en kommersiële mark bedien.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

      • Salvelinus fontinalisBeekforel (ingevoer in Suider-Afrika)

Sien ook

Bron

Tags:

Salmonidae Forelle in Suid-AfrikaSalmonidae GeneraSalmonidae Sien ookSalmonidae BronSalmonidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieGrondbesoedelingRassisme in AfrikaFraktuurErfenisdag (Suid-Afrika)PaasfeesGrondsoorteDuitsKrapNamakwalandMorfeemDramaLys van musiekinstrumenteLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfkortingDuitslandBelastingJeugdagDonderstormIsraelVerkoueDepressie (gemoedstoestand)LoodErfenishulpbronVars waterSpelerposisies in rugbyErfenisLys van Afrikaanse rolprenteBrittany Ashton HolmesNG gemeente JansenvilleEk is 'n Afrikaan (toespraak)SirkusVolstruisBorskankerKoorsblaarRooilipslangDelft, KaapstadStollingsgesteenteWisselkoersStaalGeldSirkelDurbanKewerSwedeWatersuiweringWiskundeFiela se kindAardedagKriekKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaSean CombsMurunwa MakwarelaWaterbesoedelingHadedaWerkersdagAfrikaanse WikipediaSuikersiekteMiddeloorontstekingMadison IvyBrandmondsindroomVreesGlobaliseringLys van Suider-Afrikaanse soogdierePretoriaHemelvaartPersoon (taalkunde)WolkSamestellingOplossing (chemie)KernkragIoonTiener🡆 More