Reënboogforel

Die Reënboogforel (Oncorhynchus mykiss) is 'n varswatervis wat in die hoër bergstrome en damme in Suider-Afrika voorkom.

Die vis is nie inheems hier nie en is ingevoer vanaf Noord-Amerika en Europa gedurende die 1800's. In Engels staan die vis bekend as Rainbow trout.

Reënboogforel
Reënboogforel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Protacanthopterygii
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. mykiss
Binomiale naam
Oncorhynchus mykiss
Walbaum, 1792
Subspesies

Sien teks

Voorkoms

Reënboogforel 
Reënboogforel op 'n mark in Australië.
Reënboogforel 
Reënboogforel met aartappels.

Die vis is lank, silwerig van kleur en die liggaam is bedek met swart kolletjies. Daar is 'n pers, pienkerige baan op die rug langs van die kop tot by die stert. Hulle kan tot 60 cm lank word en weeg dan 5 kg.

Habitat

Reënboogforel leef hoofsaaklik in koue, helder strome en damme in die berge van die Wes-Kaap, die Oos-Kaap, die Drakensberg, Mpumalanga en die hoogland van Zimbabwe.

Hulle is roofvisse en sal omtrent enigiets eet wat hulle in die hande kry. Dit sluit in insekte, viseiers, klein vissies (tot en met 1/3 van hul eie lengte), garnale, paddas, krappe en selfs akkedisse en veldmuise wat in die water mag beland.

Hoewel hul maklik by 4 °C (40 °F) kan leef, begin hul traag word en sal doodgaan as die water warmer as 19 °C (66 °F) word. Die beste hengel-temperatuur vir hulle is 14 °C (57 °F). As die temperatuur 4 °C hoër of laer as die ideale temperatuur is, is hulle nog aktief, maar daarna word hulle traag.

Sien ook

Reënboogforel 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Oncorhynchus mykiss

Eksterne skakel

Bronne


Tags:

Reënboogforel VoorkomsReënboogforel HabitatReënboogforel Sien ookReënboogforel Eksterne skakelReënboogforel BronneReënboogforel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsRuan PienaarKlein vyf diereMonopolieLeeuOntkiemingLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandOnderwys in Suid-AfrikaHemelvaartRonelda KamferSuid-Afrikaanse GrensoorlogWiki CommonsRandall WicombLys van Griekse mitologiese figurePlantWet op NaturellengrondKunsmisWiskundige terminologieMuskietGoogleLuiperdDigvormWerkersdagSoweto-opstandRassismeSelHibernasieLuislangePerdMauritiusIsraelAfrikaanse woordelys en spelreëlsSkerpioenVoëlgriepJanie du PlessisVlagterminologieMieliestronkKakiebosVerkleurmannetjieMisdaadromanMunhwa Broadcasting CorporationInfeksieBorskankerMierDiarreeOogproblemeArmoedeverligtingHamerkopAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfrikanersJodeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBeaufortskaalSonja HerholdtLewerCristiano RonaldoTrekarbeidByeboerderyFinansiële staatBurgerregteLabia (geslagsdele)Steve HofmeyrPapegaaieMolekuulTekstielPampoentjiesAnilingusLys van elemente volgens simboolDramaJohan BadenhorstSkilpadUnited Democratic FrontNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More