Federale Republiek

'n Federale republiek of Bondsrepubliek is 'n staatsvorm van 'n land wat sowel 'n republiek as 'n federasie is.

Gevolglik is 'n Federale republiek 'n vereniging van deelstate onder 'n federale bestuur wat gemeenskaplike belange soos verdediging, buitelandse sake e.d. behartig, waarby die deelstate hul interne soewereiniteit behou. Die deelstate kan nie sommerso uit 'n federale republiek uittree nie. Dit onderskei die bondsrepubliek van 'n statebond (konfederasie).

Lys van Federale republieke

Federale Republiek 
Federasies in die wêreld

Bronne

Tags:

FederasieKonfederasieRepubliek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaBloutongsiekteTydDikdermShakaHerpes simplexBlaarJagluiperdEugenetikaJeugdagKondensasieMeeueBek-en-klouseerPlastiekMiddeloorontstekingGlobaliseringSkoolMagnetismeJeuksiekteNasionale VrouedagInstagramKongo-krisisDepressie (gemoedstoestand)SweedsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTelkomKoppeltekenKontinentMiltBronsSenuweestelselDawidGordelroosKoos BekkerVaalrivierGeskiedenis van Suid-AfrikaLewerFrankrykLenteRooikatPlaattektoniekAmateurradioMurunwa MakwarelaNatriumsulfietSkarlakenkoorsAfrikanernasionalismeSamestellingBosbokNedersettingCovid-19-pandemieKameelperdAborsieSpringbokkeAborsie in Suid-AfrikaNadia ValvekensJansenvilleE-posErosietipesWaterkringloopKersfeesBesnydenisReënspinnekopWater (molekuul)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Gewone breukeIdioomAsemhalingKangaroeInflasieTamboraSprokieBateTuisbladWerkloosheid🡆 More