Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Republiek" op die wiki
'n Republiek, in die mees basiese sin, is 'n staat waarin soewereiniteit uiteindelik vanaf die mense (hoe ook al gedefinieer) afkomstig is, eerder as... |
Taiwan (eiland). Die Republiek China (Chinees: 中華民國, pinyin: Zhōnghuá Mínguó, [ʈ͡ʂʊ́ŋxu̯ɑ̌ mǐnku̯ɔ̌]; ook genaamd die Republiek van China op Taiwan, Nasionaal-China... |
Die Sentraal-Afrikaanse Republiek (kort SAR; Sango: Ködörösêse tî Bêafrîka; Frans: République centrafricaine, [ʁepyblik sɑ̃tʁafʁikɛn] of Centrafrique... |
Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ook Transvaal genoem) was 'n onafhanklike republiek wat deur die Voortrekkers noord van die Vaalrivier gestig is. Dit... |
Moenie verwar word met Demokratiese Republiek die Kongo nie. Die Republiek die Kongo (Frans: République du Congo; Kituba: Repubilika ya Kôngo; Lingala:... |
Die Republiek Artsach (Armeens: Արցախի Հանրապետություն, Artsakhi Hanrapetut'jun), tussen 1991 en 2017 Republiek Nagorno-Karabach (Armeens: Լեռնային Ղարաբաղի... |
Die historiese term Republiek van Weimar (Duits: Weimarer Republik, [ˈvaɪmaʁɐ ʁepuˈbliːk], luister (hulp·inligting), amptelik Deutsches Reich, destyds... |
Moenie verwar word met Republiek die Kongo nie. Die Demokratiese Republiek die Kongo (Frans: République démocratique du Congo, [kɔ̃ɡo]; Kongo: Repubilika... |
(hulp·inligting); Iers: Éire, [ˈeːɾʲə], luister (hulp·inligting)), ook bekend as die Republiek Ierland (Engels: Republic of Ireland; Iers: Poblacht na hÉireann), is... |
Die Republiek van Komi (Russies: Республика Коми) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland) wat in die noordoostelike hoek van Europese Rusland... |
Bataafse Republiek (1795–1806) was 'n republiek wat die grootste gedeelte van die huidige Nederland beslaan het. Dit is gemodelleer op die Franse Republiek, waarvan... |
Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande (Nederlands: Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) was die republiek wat ontstaan tydens die Nederlandse... |
Die Natalia Republiek was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan. Dit is in 1839 deur Natalse Voortrekkers gestig kort na die beroemde Slag van... |
Die Vryheid Republiek of Nieuwe Republiek was een van die kleiner Boererepublieke in die huidige Suid-Afrika wat deur die Voortrekkers gestig is nadat... |
Die Romeinse Republiek (Latyns: Res Publica Romana) was die fase van die antieke Romeinse beskawing wat gekenmerk is deur 'n republikeinse regeringsvorm... |
Die Dominikaanse Republiek (Spaans: República Dominicana, [reˈpuβlika ðominiˈkana], luister (hulp·inligting)) is 'n land in Sentraal-Amerika met 'n oppervlakte... |
van die Republiek China (ook bekend as die vlag van Taiwan of die Blou lug, wit son en geheel rooi grond) is op 1 Januarie 1928 deur die Republiek China... |
Die nasionale vlag van die Dominikaanse Republiek is op 6 November 1844 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit Sint Joriskruis met ’n blou... |
Die Turkse Republiek van Noord-Siprus (Turks: Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti) of kort Noord-Siprus (Kuzey Kıbrıs) is volgens internasionale reg 'n deel... |
Die Republiek van Kliprivier was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan wat in 1847 in die Ladysmith-omgewing gestig is deur Andreas Theodorus... |