Konfederasie

'n Konfederasie (Latyn: confoederatio = con + federare van foedus verbond) is 'n verbond tussen state soos die Switserse Konfederasie van vroeër.

By ’n federasie staan deelstate onder gesag van ’n federale regering en 'n federale grondwet. By ’n konfederasie word soewereine state saamgebind deur ’n verdrag (en nie 'n grondwet nie). By ’n konfederale staatsvorm kan die saambindende verdrag ook maklik opgesê word. Switserland was voorheen ’n konfederasie, maar is tans ’n federasie. Die huidige Europese Unie is ’n voorbeeld van ’n konfederale staatsvorm.

Lys van Konfederasies

Bronne

  • HAT Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal (F.F. Odendahl/R.H. Gouws) Kaapstad 2005
  • Wiki Nederlands

Tags:

LatynSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GemmerDooie SeePêrelAnale kankerNatriumMensKrugerwildtuinEkonomie van Suid-AfrikaKarooGevolge van aardverwarming op oseaneVerdampingFinale OplossingMuskeljaatkatMenseregteOmtrek, oppervlakte en volumeTarentaleNasionale PartyCyril RamaphosaWoordeboekLys van kleureMarsEjakulasieSmeltpuntAtoomAfrikaanse woordelys en spelreëlsSokkerMary WalkerWaterkringloopGrondbesoedelingBloemfonteinOopbroninhoudFacebookVierhoekWayde van NiekerkBaarmoederMIVGeskiedenis van Suid-AfrikaWerkwoordAnglisismeKolonoskopieRooms-Katolieke KerkLys van Afrikaanse digtersKunselementeKolorektale kankerSally EsterhuizenSinoniemSportBruin menseRymSeksuele opwekkingTekstielLongHipertensieTrekarbeidSimboolMaatskappyKomplementêre kleureKondensasieSatellietfotoMuishondGrieksAfrikaanse TaalmonumentJan-Willem BreureKlimaatKlein-KarooDysselsdorpLetterlike en figuurlike taalgebruikApostelVersoeningsdagRocco SiffrediKolitisJaco JacobsEngelsSosiale mediaWes-KaapHindoeïsme🡆 More