Faq

'n FAQ (Engels vir Frequently Asked Questions) is 'n lys van algemene kwelvrae met antwoorde oor 'n bepaalde onderwerp.

Baie webwerwe gebruik FAQ-lyste om besoekers se gereelde vrae te beantwoord.

Nuusgroepe op die internet wat oor 'n spesifieke onderwerp handel gebruik dikwels 'n FAQ om beginnersvrae te antwoord, sodat die ander gebruikers nie herhaaldelik dieselfde vrae hoef te antwoord nie.

Voorbeeld

FAQ-lyste gebruik meestal die volgende struktuur:

    V. Die motor begin nie.
    A. Daar kan verskeie oorsake wees, kyk na die volgende...

Waar V: staan vir die vraag en die A: vir die antwoord (in Engels Q: vir question en A: vir answer).

Tags:

Engels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadromanHandré PollardFrankrykProteaRoofdierSportSwartkwasmuishondSuikersiekteNavorsingKunsRassismeReënVeerOutismeInfeksieSwartrenosterBelastingKoorsblaarLandbouFraktuurCradock-4Suid-AfrikaMaroela MediaNiemetaalMieliestronkStollingsgesteenteGoudkus (streek)KlankPubliekKatSelfoonSmeltpuntJaarDuitslandHemelvaartsdagKompasWêreldboekedagToestand van materieTransatlantiese slawehandelAdolf HitlerDroogteMierAfleiding (taalkunde)Martin Luther King jr.EksponentBalletSoogdierAkroniemWhatsAppUnited Democratic FrontNasionaal-Sosialisme3D-rolprentChapmanspiek-rylaanNG gemeente JansenvilleCheslin KolbeMagnetismeSwartbewussynsbewegingTelkomMahatma GandhiKlopjagAgtervoegselFabelKameelperdKangaroeElektrolietSinkJakobWayde van NiekerkBurgerregteMeningsverskil oor aardverwarmingBraaiLys van Suid-Afrikaanse musikanteIsraelBreinE-pos🡆 More