Eurofighter Typhoon

Die Eurofighter Typhoon is 'n tweeling-enjin, kanard-deltavlerk, multirolvegvliegtuig.

Die Typhoon is ontwerp en word vervaardig deur 'n konsortium van drie maatskappye. BAE Systems, Airbus Groep en Alenia Aermacchi, deur 'n gesamentlike houermaatskappy, Eurofighter Jagdflugzeug GmbH, wat in 1986 gestig is. Die projek word bestuur deur die NATO Eurofighter and Tornado Management Agency, wat ook optree as die primêre kliënt.

Eurofighter Typhoon
Eurofighter Typhoon
'n Koninklike Saoedi Eurofighter Typhoon
Tipe Multirolvegter
Vervaardiger Eurofighter Jagdflugzeug GmbH
Nooiensvlug 27 Maart 1994
Vrygestel 4 August 2003
Status In gebruik
Hoofgebruikers Britse Koninklike Lugmag
Duitse Lugmag
Italiaanse Lugmag
Spaanse Lugmag
Koninklike Saoedi Lugmag
Vervaardig 1994-huidig
Aantal gebou 571 gebou (Oktober 2020)
Eenheidskoste £64.8 miljoen of €90 miljoen (system cost Tranche 3A)
£125 miljoen (insluitend ontwikkeling- en produksiekoste)
Ontwikkel van British Aerospace EAP

Toetsvlugte

Eurofighter Typhoon 
Nabyskoot van 'n RAF Typhoon F2, wat die deflekteerde kanardbeheeroppervlak direk onder die vlieënier wys.

Die nooiensvlug van die Eurofighter prototipe is op 27 Maart 1994 in Beiere, geloods deur DASA se hoof- toetsvlieënier Peter Weger. Op 9 Desember 2004 het die Eurofighter Typhoon IPA4 begin met drie maande se koue-omgewingsproewe by die Vidsel Lugbasis in Swede, wat ten doel gehad het om die operasionele gedrag van die vliegtuig en sy stelsels in temperature tussen -25 en 31 °C te verifieer. Die eerste vlug van die instrumentasieproduksievliegtuig 7 (IPA7), die eerste tenvolle toegeruste Tranche 2-vliegtuig, was by EADS se Manching-vliegveld op 16 Januarie 2008.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AirbusVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MynbouProvinsies van Suid-AfrikaMenslike penisgrootteHondAtleetvoetSDroomBotswanaKanadaDulcie van den BerghWaterpokkiesSeekatArmoedeDuitsLionel MessiKrampDigvormSias ReineckeSwartbewussynsbewegingUniversiteit StellenboschUnited Democratic FrontNag van die lang messeCarles PuigdemontKlimaatveranderingBloedsomloopstelselKlereLongontstekingKindermishandelingGewone luislangSeetherWet op NaturellengrondMondBeroerteVulkaanMiddeloorontstekingOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaBywoordTuisbladGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieEkonomiese sektorSkaakJohannes KerkorrelStamlose broodboomKrugerwildtuinVasco da GamaOmgewingsgesondheidKroepSigaretArmoedeverligtingHoofkarakterRandall WicombTrappe van vergelykingLys van bekende Suid-AfrikanersSmaakBeaufortskaalMantisSonnestelselJesus van NasaretAdolf HitlerKroonstadGeboorteGewone tarentaalKappie (skryfteken)BasisinkomsteBruto binnelandse produkChemiese reaksieSamestellingBreyten BreytenbachHoenderKoppeltekenNederduitsch Hervormde KerkLys van Griekse mitologiese figure🡆 More