Gifboom

Die gifboom (Euphorbia virosa) is 'n plant van die Naboomfamilie Euphorbiaceae.

Dit het 'n kort hoofstam, gewoonlik verdraaid, waarvan 5–10 cm-dik takke uitspruit. Hierdie blaarlose takke is 5- tot 8-hoekig. Gepaarde dorings (aangepasde blare) groei reëlmatig gespasiëerd op die hoekribbe.

Gifboom
Gifboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. virosa
Binomiale naam
Euphorbia virosa
Willd., (1799)

Euphorbia virosa is algemeen verspreid vanaf die Oranjerivier in Suid-Afrika tot in suid-Angola, en is grootliks tot die ariede dele van Namibië beperk. Die plant bevat in die stamme 'n melkerige, romerige substansie met karsinogeniese eienskappe. Hierdie besonder giftige substansie word deur Boesmans gebruik, om te smeer op die punte van hul jagpyle. Kontak daarmee veroorsaak velirritasie, en indien die oë aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.

Die spesie het twee subspesies:

  • Euphorbia virosa subsp. arenicola L.C.Leach
  • Euphorbia virosa subsp. virosa

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

  • "Euphorbia virosa". Desert-tropicals. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2010. Besoek op 15 Februarie 2010.
  • "Euphorbia virosa". The Cactus and succulent plant mall. Besoek op 15 Februarie 2010.
  • "Euphorbia virosa in Spain". La Guía de Plantas. Besoek op 15 Februarie 2010.


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaste stofKommaLikkewaanPolisieKlein gekolde katAluminiumMielieSelfmoordSokkerTweede VryheidsoorlogLettergreepWikimedia-stigtingVormLys van Kaapstad se voorstedeLys van medisinale kruieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)TuberkuloseBrandstofNagmaalGroepsgebiedewetInleiding tot die genetikaBaljuC.J. LangenhovenAntisemitismeBysteekHoofstadProteaGasByvoeglike naamwoordTweede WêreldoorlogLys van veltoestandeVoortrekkermonumentAnneli van RooyenEkonomiese sektorWaarheid-en-versoeningskommissieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGriepBeesvleisNarsismeKindermishandelingNeurenberg-verhoreNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBolandse aardbewing van 1969DundermHokkieLimfvatstelselWieg van die MensdomJaco JacobsRob HersovAfvalbestuurSkaapNelson MandelaSonkragAngssteuringMusieksimboleSteenkoolOnderwerp (taalkunde)WikiWatersuiweringBloedvergiftigingMisdaadMahatma Gandhi7de LaanOlimpiese Somerspele 2024SpreeuIngrid JonkerVryheidsmanifesLidwoordDrinkwatervoorsieningPaasfeesSlag van Cuito CuanavaleLionel PetersonJode in Suid-AfrikaVlekvrye staalVoortrekkersSteve Hofmeyr🡆 More