Eton-Kollege

Eton-kollege (Engels: Eton College), of eenvoudig Eton, is 'n Britse privaatskool vir seuns van 13 tot 18 jaar.

Dit is in 1440 deur koning Hendrik VI gestig. Dit is in Eton naby Windsor in Berkshire in die Verenigde Koninkryk geleë en het omtrent 135 personeellede en 1 300 leerders.

Eton-kollege
Eton-Kollege
Die wapen van Eton-kollege

Leuse Floreat Etona (Laat Eton floreer)
Gestig 1440
Tipe Onafhanklike kosskool, openbare skool
Hoof Tony Little
Stigter Hendrik VI
Leerlinge ~1 320
Stad Berkshire
Provinsie Engeland
Land Verenigde Koninkryk
Kleure      Eton-blou
Skoolkoerant The Chronicle, The Spectrum, The Arts Review, The Lexicon
Webblad www.etoncollege.com Edit this at Wikidata
Eton-Kollege
Die Eton-kapel
Eton-Kollege
Eton-canon

Eton is beskryf as die beroemdste skool in die wêreld en het al talle staatslui opgelewer. David Cameron is reeds die negentiende Britse eerste minister wat aan Eton gestudeer het.

Eksterne skakels

Tags:

1440BerkshireBritseEngelsHendrik VI van EngelandSeunVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordKersfeesSiekteKlimaatsverandering in AfrikaAmateurradioMiskruierDieregeluide3D-rolprentNederlandNoordwesBeaufortskaalNederduitse Gereformeerde KerkPinksterTussenwerpselJeugdagMadison IvyHeupvervangingViëtnamWolfJavaScriptTrekarbeidBateKinkhoesHector PietersonMagneetWoordeboek van die Afrikaanse TaalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MoedersdagRenosterRivierChristendomHoofkarakterDuitse maselsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVioolHidroëlektrisiteitSpysverteringstelselOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOlimpiese Somerspele 2012Murunwa MakwarelaC.J. LangenhovenSokkerPriemgetalDonkieNadia ValvekensDansAborsieSimmetrieBosluisbytkoorsNavorsingSamestellende afleidingHeupRassisme in AfrikaReënspinnekopElon MuskUnited Democratic FrontSkaapVryheidsmanifesKerngeneeskundeVulkanismeSatellietJansenvilleKlimaatveranderingLiefdeToekoms van die AardeNasionaal-SosialismeMagnesiumGreen PornoKommunikasieVoedingTwaalf Stamme van IsraelKarretjiemenseSteve BikoGrondbesoedelingWiki Commons🡆 More