Emmen

Emmen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe.

Die munisipale gebied het sowat 110 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 350 km². Die stad Emmen het sowat 57 000 inwoners (2009).

Munisipaliteit:
Emmen

Emmen
Kaart Wapen
Emmen
Emmen
Vlag
Emmen
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°47′N 6°53′O / 52.783°N 6.883°O / 52.783; 6.883
 Stigting 12de eeu
 Provinsie Drenthe
 Oppervlakte:  
 - Totaal 346,29 vk km
 Hoogte bo seevlak 22 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Des. 2010) 109 256
 - Bevolkingsdigtheid 324/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Eric van Oosterhout (PvdA)
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf emmen.nl
 Wiki Commons Emmen

In Emmen lê die suidelike uitlopers van die Hondsrug, wat loop tot die dorp Klazienaveen. Die hoogste punt van die Hondsrug (Haantjeduin, 26,5 meter) lê by die stad Emmen. In die suidooste lê die veen- en natuurgebied die Bargerveen.

Emmen besit 'n dieretuin (Dierenpark Emmen), 'n opelugmuseum oor Drenthe (Veenpark) en 'n professionele sokkerspan (FC Emmen).

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Emmen:
Amsterdamscheveld, Angelslo, Barger-Compascuum, Barger-Erfscheidenveen, Barger-Oosterveen, Barger-Oosterveld, Bargeres, Bargermeer, De Peel, Delftlanden, Emmen (stad), Emmer-Compascuum, Emmer-Erfscheidenveen, Emmerhout, Emmermeer, Emmerschans, Emmerveen, Erica, Ermerveen, Foxel, Klazienaveen, Klazienaveen-Noord, Koelveen, Middendorp, Munsterscheveld, Nieuw-Amsterdam, Nieuw-Dordrecht, Nieuw-Schoonebeek, Nieuw-Weerdinge, Noordbarge, Oosterse Bos, Oranjedorp, Parc Sandur, Rietlanden, Roswinkel, Schoonebeek, Schutwijk, Veenoord, Weerdinge, Weiteveen, Westenesch, Westerse Bos, Wilhelmsoord, Zandpol, Zuidbarge en Zwartemeer.

Naburige munisipaliteite

Borger-Odoorn Westerwolde (GR)
Coevorden Emmen 


Emmen 
Hunebed by die stad Emmen

Tags:

DrentheMunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rina HugoGoogle TranslateKlavierWortelDolfynJeuksiekteSeekoeiDermpoliepWinterKondensasieMieliestronkSlag van BloedrivierWaterkringloopLys van Afrikaanse televisiereekseArmoedeKinkhoesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGianna MichaelsStaatstoelaeSint JorisdagZoeloeWiskundige terminologieTarentaleRassisme in AfrikaMidde-OosteBloeddrukProteïenHondEkonomieApokriewe boekeAbstraksie (rekenaarwetenskap)AB de VilliersSowjetunieSlag van Cuito CuanavaleKlimaatsverandering in AfrikaOseaanbesoedelingPoesOlimpiese SpeleVleilandHokkieErfenisdag (Suid-Afrika)KrugerwildtuinKongo-krisisSkilpadGeskiedenis van AfrikaansHannes van WykBerghaanWerkersdagSirkelLys van Joodse feeste en herdenkingsSuiwelprodukIndustriële RevolusieVincent van GoghIntensiewe vormWaterOseaanVrouRymKarretjiemenseHaasNag van die lang messeWillie JoubertDriedimensioneelVrystaatGroepsdrukMuskeljaatkatEmfiseemHorlosieBronsWapen van Suid-AfrikaJohannesburgVoegwoordInstagramVulkaanMierEskomArabies-Israeliese konflikMondMusieksimbole🡆 More