Emilia-Romagna Grand Prix

Die Emilia-Romagna Grand Prix is 'n Formule Een-motorwedren wat gehou word op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola.

Vanaf 1981 tot 2006 is die San Marino Grand Prix jaarliks op die baan gehou. In 2020 word die Emilia-Romagna Grand Prix by die kalender toegevoeg, oorspronklik eenmalig omrede soveel renne gekanselleer moes word vanweë die koronaviruspandemie. In 2021 is die wedren egter weer op die kalender geplaas, omdat die Chinese Grand Prix in hierdie jaar weer weens die Covid-19-pandemie gekanselleer moes word.

Wenners van die Grand Prix

Jaar Renjaer Vervaardiger Plek Verslag
2023 afgelas weens swaar reën en oorstromings Verslag
2022 Emilia-Romagna Grand Prix  Max Verstappen Emilia-Romagna Grand Prix  Red Bull-RBPT Imola Verslag
2021 Emilia-Romagna Grand Prix  Max Verstappen Emilia-Romagna Grand Prix  Red Bull-Honda Verslag
2020 Emilia-Romagna Grand Prix  Lewis Hamilton Emilia-Romagna Grand Prix  Mercedes Verslag

Tags:

Autodromo Enzo e Dino FerrariChinese Grand PrixCovid-19-pandemieFormule EenSan Marino Grand Prix

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldJan BloukaasKompasKobalt(II)hidroksiedKappie (skryfteken)AKoorsColubrina nicholsoniiBiljoenKoue OorlogRamadanByvoeglike naamwoordWaterHottentot (vis)Vaginale kankerVulvaDeon GrootLKoekie (rekenaarwetenskap)PapierkelkeMangelontstekingAfrikaanse TaalbewegingSpaanse trappeNelson MandelaKlimaatHoopstadSeisoenVolksbevrydingsleërPeter UeberrothAngina pectorisJudas IskariotLetterkundeSekelbosAfkortingDoziKrugerwildtuinWebkruiperWaarheid-en-versoeningskommissieLewerFord Model TAustraliëWiskundige terminologieLys van presidente van BurundiBeëdigde verklaringPalmsondagMantisSmall HandsBloemhofdamKallie KrielKolitisTransistorEikelTweede VryheidsoorlogSwartbewussynsbewegingFacebookRooiwaterHidroponikaBosluisKoos du PlessisChetan BhagatTweede WêreldoorlogRob HersovPampoentjiesNederduitse Gereformeerde KerkKookkunsTale in Suid-AfrikaToerismeTegnologieSter🡆 More