Die 2022 FIA Formule Een-seisoen is 'n topwedrenreeks vir Formule Eenmotors.
2022 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2021 | Volgende: 2023 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Dit was die 73ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen het uit 22 Grands Prix-wedrenne bestaan.
Max Verstappen was die heersende wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes was die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle hul 8ste wêreldkampioenskapstitel in 2021 verower het.
Pirelli was steeds die enigste bandverskaffer vir die 2022-seisoen.
Die volgende spanne en renjaers het deelgeneem aan die FIA Formule 1-Wêreldkampioenskap van 2022:
Span | Onderstel/enjin | Nr. | Renjaer |
---|---|---|---|
Alfa Romeo F1-span ORLEN | Alfa Romeo-Ferrari | 24 | Zhou Guanyu |
77 | Valtteri Bottas | ||
Scuderia AlphaTauri | AlphaTauri-Honda | 10 | Pierre Gasly |
22 | Yuki Tsunoda | ||
BWT Alpine F1-span | Alpine-Renault | 14 | Fernando Alonso |
31 | Esteban Ocon | ||
Aston Martin Aramco Cognizant F1-span | Aston Martin-Mercedes | 5 | Sebastian Vettel |
18 | Lance Stroll | ||
Scuderia Ferrari | Ferrari | 16 | Charles Leclerc |
55 | Carlos Sainz jr. | ||
Haas F1-span | Haas-Ferrari | 9 | Kevin Magnussen |
47 | Mick Schumacher | ||
McLaren F1-span | McLaren-Mercedes | 3 | Daniel Ricciardo |
4 | Lando Norris | ||
Mercedes AMG Petronas F1-span | Mercedes-Benz | 44 | Lewis Hamilton |
63 | George Russell | ||
Oracle Red Bull Racing | Red Bull-Honda | 33 | Max Verstappen |
11 | Sergio Pérez | ||
Williams Racing | Williams-Mercedes | 6 | Nicholas Latifi |
23 | Alexander Albon |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 2022 Formule Een-seisoen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.