Ekumeniese Patriarg Bartolomeus I Van Konstantinopel

Ekumeniese Patriarg Bartolomeus I (Grieks: Οἰκουμενικός Πατριάρχης Βαρθολομαῖος Α'; Turks: Patrik I.

Bartolomeos; gebore 29 Februarie 1940) is sedert 2 November 1991 die Aartsbiskop van Konstantinopel, Nuwe Rome en as Ekumeniese Patriarg die geestelike hoof van die Oosters-Ortodokse Kerk.

Ekumeniese Patriarg Bartolomeus I Van Konstantinopel
Pres. Barack Obama van die VSA en Bartolomeus I in gesprek (2009).
Ekumeniese Patriarg Bartolomeus I Van Konstantinopel
Bartolomeus I en Pous Franciskus (2014).

Hy is op die dorp Zeytinli, Turkye, gebore as Dimitrios Arhondonis (Δημήτριος Αρχοντώνης; Dimítrios Archontónis), seun van Christos en Merope Archontónis. Hy behoort tot ’n klein groep Grieke wat afstam van die oorspronklike Griekse bewoners van die huidige Turkye.

Wydings

  • 13 Augustus 1961 – diaken, kry die kerknaam Bartolomeus
  • 19 Oktober 1969 – priester
  • Kersfees 1973 – metropoliet van Philadelphia (Klein-Asië)
  • 14 Januarie 1990 – Metropoliet van Chalcedon
  • 2 November 1991 – 270ste Aartsbiskop van Konstantinopel, Nuwe Rome en Ekumeniese Patriarg

Eksterne skakels

Tags:

Ekumeniese Patriarg van KonstantinopelGrieksOosters-Ortodokse KerkTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BladwisselendSlag van Cuito CuanavaleMaatskappyHemelvaartsdagLugbesoedelingAarverkalkingVoëlVeelvoudige sinToestand van materieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Twaalf Stamme van IsraelInfeksieHaasWitbloedselKolorektale kankerRob HersovKoerantLeierWoordSuid-SothoStilleweProstaatkankerOopbroninhoudSpreeuSuid-Afrikaanse GrensoorlogGeboorteHoofpynBloedsomloopstelselSuurreënNederlandsDurbanAvbobIntensiewe vormKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPampoentjiesHoopSkaakLewerTrekarbeidTegnologieSeekoeiKweekhuiseffekGlasAB de VilliersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalErektiele disfunksieHartEnkelvoudige sinIngrid JonkerHomoniemGroepsgebiedewetVars waterBosbokDoopSharpeville-slagtingKewerLongMaagCheslin KolbeMark (ekonomie)Gevolge van aardverwarming op oseaneStadEjakulasieSwart nasionalismeWitrenosterProteaJo BlackVioolStollingsgesteenteFotoWolfSteenkoolUniegebouVolhoubaarheidLys van Afrikaanse televisiereekseKlavierGalblaas🡆 More