Eifelium

Die Eifelium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon.

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Karboon Mississippium Tournaisium jonger
Devoon Laat Famennium 372,2–358,9
Frasnium 382,7–372,2
Middel Givetium 387,7–382,7
Eifelium 393,3–387,7
Vroeg Emsium 407,6–393,3
Pragium 410,8–407,6
Lochkovium 419,2–410,8
Siluur Pridolium geen gedef. ouer
Die verdeling van die Devoon (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Eifelium was van sowat 393,3 tot 387,7 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Emsium-etage/tydsnede en gevolg deur die Givetium.

Naam en definisie

Die etage is genoem na die Eifel in die Ardenne waar kalksteen uit die tydperk voorkom. Die basis van die Eifelium word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Polygnathus costatus partitus en die bokant deur die eerste voorkoms van die Conodonta Polygnathus hemiansatus. Die tipeligging vir die basis is suidoos van die dorp Schönecken-Wetteldorf in die Eifel.

Bronne

  • (de) Beyrich, E.; 1837: Beiträge zur Kenntniss der Versteinerungen des rheinischen Übergangsgebirges, F. Dümmler, Berlyn.
  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0-444-59425-6.
  • (en) Ziegler, W. & Klapper, G.; 1985: Stages of the Devonian System, Episodes 8(2), p. 104-109.

Tags:

ChronostratigrafieDevoonEtage (stratigrafie)Periode (geologie)Sisteem (stratigrafie)Tydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieBloeddrukJeuksiekteAsemhalingGawes van die Heilige GeesIngrid JonkerResensieOntwikkelde landLys van woestynedgbsjXhosaTarentaleInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGasXenofobie in Suid-AfrikaWaterVryheidsdagOnderhandelinge om apartheid te beëindigEpilepsieAlkoholismeRob HersovBruin huisslangXhosasOrale seksMag (sosiale wetenskappe)Ruan JoshWes-KaapSinoniemNeptunusKwaZulu-NatalMIVJust NuisancePesachVerkoueVlag van Suid-AfrikaSteve HofmeyrMenstruasieDrinkwatervoorsieningDoopVraag en aanbodPikkewynSpinnekopTuberkuloseWoestynTydKersfeesAustraliëHeidelberg, GautengBoomKaliumTaalBynierSwitserlandJazzSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSlag van BloedrivierProvinsies van Suid-AfrikaJodeBalletLys van bekende Suid-AfrikanersStikstofPatriotic AllianceTweede VryheidsoorlogBorskankerEnergie-ontwikkelingNeurenberg-verhoreGeskiedenis van kindermishandelingSwartbewussynsbewegingMarco PoloSoogdierNierversakingDeelwoordMateriaalCradock-4KorrupsieGevolge van aardverwarming op oseaneProstaatklierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereStedelike gebied🡆 More