Edred Van Engeland

Edred (923 – 955) was van 946 tot met sy dood koning van Engeland.

Hy was die seun van Eduard die Ouere en sy derde vrou, Eadgifu van Kent, en het sy broer Edmund I opgevolg.

Edred
Koning van Engeland
Edred Van Engeland
Huis Wessex
Regeer 26 Mei 94623 November 955
Voorganger Edmund I
Opvolger Edwy
Gebore 923; Wessex
Oorlede 955; Somerset
Vader Eduard die Ouere
Moeder Eadgifu van Kent

In die Anglo-Saxon Chronicle word vertel hoe hy Northumbrië in 946 onder sy beheer gekry het. Hy het latere probleme in die noorde onderdruk deur Skandinawiese aanspraakmakers op die troon te verslaan.

Edred het ’n spysverteringsprobleem gehad wat veroorsaak het dat hy feitlik nie kon eet nie en dit het eindelik sy lewe geëis. Hy is op 23 November 955 in Frome, Somerset, dood. Hy was ongetroud en is opgevolg deur sy broerskind Edwy.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Edred

Tags:

Edmund I van EngelandEduard die Ouere

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WindkragPalantir TechnologiesDikdermLys van veltoestandeBasisinkomsteSlangKunsAnglisismeIndonesiëGriekelandKarla du PlessisSelfstandige naamwoordAGewone tarentaalBeëdigde verklaringPretoriaOnderhandelinge om apartheid te beëindigBierKolorektale kankerQR-kodeMenslike seksuele gedragBoet TroskieParasetamol22 NovemberSkaapBootHentaiJeuksiekteTydHugenootSeksueel oordraagbare infeksieSeksuele opwekkingBloemhofdamDermpoliepWolkGert van TonderMaagdelikheidSias ReineckeRosettasteenVerplegingIntensiewe vormAlliterasieInsekBreinHeuningbierSuid-SothoNaeltjiesLianie MayLemoenduifMusieksimbolePoësieSuid-AfrikaHoërskoolSonMarkus JoosteVlermuisNicolas-Louis de LacailleVoedingTolla van der MerweLys van NG gemeentesVoornaamwoordSally Esterhuizen.nuVratApostelPornografieSpekboomHendrik HofmeyrAngssteuringCyrilliese alfabetSkarlakenkoorsPadtekens in Suid-Afrika🡆 More