Edelvalk

Die Edelvalk (Falco biarmicus) is 'n roofvoël in die familie Falconidae.

Die wetenskaplike naam biarmicus kan vertaal word as "twee keer bewapen". Dit verwys na die skerp punte op die edelvalk se snawel. Die edelvalk is 'n groot valk, ongeveer 43–50 cm lank met 'n vlerkspan van 95–105 cm. Die Europese edelvalke (Falco biarmicus feldeggi) het 'n leiklip- of bruingrys rugkant. Die meeste edelvalke in Afrika het 'n ligter blougrys rug. Die geslagte lyk eenders maar die onvolwasse edelvalke is bruiner van kleur.

Edelvalk
Edelvalk
Volwasse Falco biarmicus feldeggi.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Hierofalco
Spesie:
F. biarmicus
Binomiale naam
Falco biarmicus
Temminck, 1825
Edelvalk
Eiers van Falco biarmicus feldeggii

Die edelvalk kom meestal in bergdele, woestyne en grasvlaktes voor. Dit vermy woudagtige gedeeltes. Die edelvalk jag in 'n horisontale vlugpad, in teenstelling met die swerfvalk wat in 'n duikvlug jag. Die edelvalk neem sy prooi (meestal voëls) in die vlug. Dit lê 3-4 eiers op 'n kranslys of soms in 'n ou stoknes in 'n boom.

Hulle word suksesvol in gevangenskap geteel waar verbastering met die swerfvalk soms voorkom.

Subspesies

  • Falco biarmicus abyssinicus
  • Falco biarmicus biarmicus
  • Falco biarmicus erlangeri
  • Falco biarmicus feldeggii
  • Falco biarmicus tanypterus

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Edelvalk SubspesiesEdelvalk Sien ookEdelvalk VerwysingsEdelvalk Eksterne skakelEdelvalk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommaSweedsBernice WestVoorvoegselMeeueMenslike skeletGewone breukeBlaarVerkouePropagandaElektrodeGrondwet van Suid-AfrikaInsekSiekteGeslagsgelykheidBeurtkragWêreld- Ekonomiese ForumHorlosieVolhoubaarheidFinale OplossingRefleksieEweknienetwerkByung-Chul HanSkaakPenisMierMaatskappyAkademiaConsolidated B-24 LiberatorHadedaMateriaalMadison IvyAardverwarmingGalblaasTemperatuurOplossing (chemie)Erica BoyerViëtnamAB de VilliersHeuningbyEksponentD.J. OppermanBoelieryKultuurGalileo GalileiCarles PuigdemontFotosinteseRudi ClaaseKoerantSteve BikoNederlandsSeksposisieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BeaufortskaalFibonacci-reeksPiesangArmoedeKerngeneeskundeDriedimensioneelTelevisieJo BlackDemokratiese Republiek die KongoGeslagDesimale breukeXenofobieAfrikaanse TaalmonumentUitwerking van klimaatsveranderingStam (taalkunde)VratWeer (meteorologie)Onderwerp (taalkunde)NommertekenMenstruasieVryheidsmanifesUnited Democratic FrontVoortrekkersLeeuElandré🡆 More