Duanne Olivier: Suid-Afrikaanse krieketspeler

Duanne Olivier (gebore 9 Mei 1992) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Suid-Afrika se nasionale krieketspan speel.

Duanne Olivier
Duanne Olivier: Suid-Afrikaanse krieketspeler
Duanne Olivier in 2019
Volle naam Duanne Olivier
Gebore 9 Mei 1992 (1992-05-09) (31 jaar oud)
Groblersdal, Suid-Afrika
Kolfstyl Regterarm kolwer
Boulstyl Regterarm wegbreker
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 329) 12 Januarie 2017 v Sri Lanka
Laaste Toets 8 April 2022 v Bangladesj
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2011-nou Vrystaat
2011-nou Knights
2018 Derbyshire
2018-nou Jozi Stars
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1e rang A-lys T20
Wedstryde 6 85 42 24
Lopies aangeteken 7 1,018 184 42
Kolfgemiddeld 2.33 12.88 12.26 14.00
100s/50s 0/0 0/3 0/0 0/0
Hoogste telling 4 72 25 11
Aflewerings geboul 669 14,784 1,665 464
Paaltjies 27 341 58 18
Boulgemiddeld 17.46 22.52 23.98 33.22
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 2 19 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 1 3 0 0
Beste boulontleding 6/37 6/60 4/34 4/28
Vangskote/Stonkings 0/– 23/– 6/– 4/–
Bron: Cricinfo, 26 Desember 2018

Internasionale loopbaan

Op 12 Januarie 2017, het Olivier vir die eerste keer vir Suid-Afrika se nasionale krieketspan toetskrieket gespeel teen Sri Lanka. In Desember 2018 het Olivier in die eerste beurt van Suid-Afrika se toets by SuperSport Park in Centurion, Gauteng sy eerste vyf-paaltjie in toetse teen Pakistan geneem. Hy het in die tweede beurt van die wedstryd nog vyf paaltjies geneem.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

KrieketProteasSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BierArtritisPfizerHernubare energieSpaanse trappeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVerslankingAnglo-BoereoorlogNaaktheid800MiddelmisbruikDjihadLionel MessiTaalwetenskappeGianna MichaelsSportMaroela MediaVlermuisMorfeemDroogteCyrillus en MethodiusPatrice LumumbaWaldemar SchultzHartversakingSpelerposisies in rugbyNoord-AmerikaAnilingusEngelandWhatsAppNamakwalandMaatskappySuid-Afrikaanse GrensoorlogLandbouNagmaalOlifantEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkVolksrepubliek ChinaPosseëlSias ReineckeBloedgroepSoogdierEpilepsieNaeltjiesBronadresZirk van den BergKunsmatige intelligensieNasionale VrouedagCarike KeuzenkampWaterHongkongBeesEersterivier (rivier)Afrikaanse WikipediaPuberteitOos-KaapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Noord-Sotho (taal)PtolemeusSuid-Afrikaanse randMaanAntieke EgipteHoenderDepressie (gemoedstoestand)Deborah AdairEmily HobhouseDuitslandLettergreepHoopstadNederduitse Gereformeerde KerkPenisKoos BekkerMondKopieregPlanete in astrologie🡆 More