Janneman Malan: Suid-Afrikaanse krieketspeler

Janneman Malan (gebore 18 April 1996) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler.

Hy is 'n regterhandse middelorde-kolwer wat sedert Februarie 2019 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel.

Janneman Malan
Volle naam Janneman Nieuwoudt Malan
Gebore 18 April 1996 (1996-04-18) (28 jaar oud)
Nelspruit, Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm bybreek
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
EDI debuut (no 131) 29 Februarie 2020 v Australië
Laaste EDI 21 Januarie 2022 v Indië
T20I debuut (no 78) 3 Februarie 2019 v Pakistan
Laaste T20I 22 Julie 2021 v Ierland
T20I hempno. 82
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2018–2021 Cape Cobras
2018 Cape Town Blitz
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI T20I 1e rang A-lys
Wedstryde 13 11 44 68
Lopies aangeteken 758 241 3437 3024
Kolfgemiddeld 75.80 21.90 49.10 50.40
100s/50s 3/3 0/1 12/11 7/18
Hoogste telling 177* 55 208* 177*
Vangskote/Stonkings 7/– 3/– 44/– 36/–
Bron: ESPNcricinfo, 21 Januarie 2022

Internasionale loopbaan

In Februarie 2019 was Malan deel van Suid-Afrika se T20I-span teen Pakistan, na Quinton de Kock afgestaan het met 'n besering. Hy het op 3 Februarie 2019 sy T20I debuut teen Pakistan gemaak.

Verwysings


Tags:

18 April1996KrieketProteasSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erfenisdag (Suid-Afrika)Primêre sektor van die ekonomieItaliëRassisme in AfrikaMisdaadOrthopteraPapegaaieKappie (skryfteken)22 AprilClanwilliam-sandvisPussy RiotDeelteken en umlautPornografiese akteurDataverwerkingWolkSelfmoordVraag en aanbodLionel PetersonDigvormKostuumsGeprosesseerde kosLys van visseAnrich HerbstGemeenskapsorganisasieWes-KaapVryheid van spraakHolocaustHipoteseEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKarooRoofvoëlWetenskaplike klassifikasieRacheltjie de BeerNatuurwetenskapHannes van WykFotosinteseOraniaOorstromingAboriginesFossielbrandstofMuishondAborsieKanadaTekstielHeuningbyRugbyRymMeningsverskil oor aardverwarmingFanie ViljoenFranse RewolusieEkonomiese sektorHoenderMuskeljaatkatSwawelSeksueel oordraagbare infeksieLemoenBesoedelingDeelwoordEkonomie van Suid-AfrikaWikiOogproblemeOu Apostoliese KerkYstervarkBorskankerJanie du PlessisDierYstertydperkDiatomiese molekuulWinnie Madikizela-MandelaWoordeboek van die Afrikaanse TaalProvinsies van Suid-AfrikaMierDricus du PlessisLys van Joodse feeste en herdenkingsGloeilampChristiaan Barnard🡆 More