Drummond Castle

Die Drummond Castle was 'n stoomskip van Donald Currie and Co redery wat in een van die rampspoedigste skeepsrampe in die Suid-Afrikaanse geskiedenis betrokke was.

Die skip is in 1881 te water gelaat en het 3 663 ton water verplaas. Dit was een van die gewildste en modernste skepe van die redery. Dit was ook voorsien van elektriese krag - een van die eerstes.

Drummond Castle
Die Drummond Castle.

Op 16 Junie 1896 het die Drummond Castle op sy vaart na Engeland by Kaap Ushant aan die Franse kus op 'n rif geloop en sy bodem oopgeskeur. Hy het binne 4 minute gesink en van die 245 mense aan boord is net drie gered, insluitende een passasier. Aan boord van die skip was ook goudmonsters van die Vrystaatse Goudveld wat tesame met die eienaars Donaldson en Haines vergaan het.

Bronne

Tags:

1881Donald CurrieElektriesSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieOligopolieCarike KeuzenkampRacheltjie de BeerLyfstraf in skoleDigitale en analogiese tydSikloonHomofoonAtleetvoetToestand van materieNederlandBeroerteNarsismeAfro-AmerikanersAnneli van RooyenAfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKommunikasieChromatografieKrokodilKolitisHamburgerFiela se kindFotosinteseAntjie SomersShakaVoedselkettingKaapse VlakteNierversakingMiljardMateriaalDeelteken en umlautPiesangBreedtegraadJan van TonderInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKunsmatige intelligensieJo BlackLys van Suid-Afrikaanse musikanteAppelKoolhidraatIndustriële RevolusieMorfologie (taalkunde)Uitwerking van klimaatsveranderingKommunismeCorioliskragMaselsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAkuutLetterlike en figuurlike taalgebruikNarkoseIslamOorstromingWetenskapBesproeiingAfkortingBloemfonteinRoesElana AfrikaPseudowetenskapAardeAlliterasieRassismeStaalRegverdige handelBrandstofLimfvatstelselHemelvaartsdagLys van Afrikaanse rolprenteMenstruasieKaartVarkNederduitse Gereformeerde KerkBeesKrimpvarkiePornografiese subgenresWêreld- Ekonomiese Forum🡆 More