Dolf Bekker

Rudolph Philippus Bekker (15 Desember 1926, Dordrecht - 17 Junie 2012, Pretoria) is 'n Springbokrugbyspeler wat Suid-Afrika in twee toetse verteenwoordig het.

Bekker se broers en hul suster het Suid-Afrika almal op die sportveld verteenwoordig; Jaap en Martiens Bekker het soos Dolf vir die Springbokke uitgedraf.

Dolf Bekker Rugbyportaal
Volle naam Rudolph Philippus Bekker
Geboortedatum 15 Desember 1926
Geboorteplek Dordrecht, Suid-Afrika
Sterftedatum 17 Junie 2012 (op 85)
Sterfteplek Pretoria, Suid-Afrika
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Harlequins
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Noord-Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1953 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 3

Op sy beurt het Daan Bekker as bokser by die Olimpiese Spele in 1956 in Melbourne ’n bronsmedalje in die swaargewig-afdeling gewen en dit in 1960 in Rome met ’n silwermedalje opgevolg. Hul suster, Corrie Lategan, het Suid-Afrika op die atletiekbaan in diskusgooi en gewigstoot verteenwoordig.

Bron

  • Nóg een van oudste Bokke dood Beeld 18 Junie 2012

Eksterne skakels

Tags:

15 Desember17 Junie19262012Dordrecht, Oos-KaapJaap BekkerMartiens BekkerPretoriaSpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasionalismeGqeberhaBestaansboerderyTafelsoutSkoolGianna MichaelsKwaZulu-NatalGriekwa-AfrikaansMorfeemToestand van materieEugenetikaKurt-Lee ArendseVersoeningsdagHokkieSeksuele penetrasieRenaissanceHoofpynDubbelpuntEk is 'n Afrikaan (toespraak)FrankrykKernkragSteenkool in Suid-AfrikaTekstielVigsHeupMiltImpakte van toerismeYslandSilwerAfrikaansGrondbesoedelingWitbloedselSoogdierAnrich HerbstDroomLidwoordAgtervoegselAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeskiedenis van AfrikaansKookpuntDroogteNederlandHadedaGlobaliseringNavorsingStollingsgesteenteOlifantSuid-AfrikaPlastiekWerkloosheidPikkewynNoord-KaapPornhubKhoikhoiSeksVolhoubaarheidMandalaSprokieGoogle TranslatePad na jou hartCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaSwedeKlimaatDramaVarkGevolge van aardverwarming op oseaneWiki CommonsBorskankerDistrik SesCleopatra VIIRefentse MorakeFinale Oplossing🡆 More