Daan Bekker: Bokser

Daniel Daan Wepener Bekker (9 Februarie 1932 – 22 Oktober 2009) was 'n Suid-Afrikaanse bokser, wat 'n bronsmedalje tydens die Olimpiese Somerspele in Melbourne en 'n silwermedalje tydens die Olimpiese Somerspele in Rome verower het; beide in die Swaargewig afdeling.

Daan Bekker
Statistiek
Geboortenaam Daniel Wepener Bekker
Gewigklas Swaargewig
Lengte 1,80 m
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorte 9 Februarie 1932
Dordrecht, Oos-Kaap
Sterfte 22 Oktober 2009 (op 77)
Pretoria, Gauteng
Boksrekord

Bekker se broers en hul suster het Suid-Afrika almal op die sportveld verteenwoordig; Martiens, Jaap en Dolf het vir die Springbokke uitgedraf.

Hul suster, Corrie Lategan, het Suid-Afrika op die atletiekbaan in diskusgooi en gewigstoot verteenwoordig.

Bekker was die Suid-Afrikaanse Swaargewig kampioen van 1955–1959 en in 1961.

Oorlede

Bekker is oorlede op 18 Oktober 2009.

Verwysings

Tags:

1932200922 Oktober9 FebruarieBoksMelbourneOlimpiese Somerspele 1956Olimpiese Somerspele 1960RomeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GamelanDonkieBrongitisDistrik SesLys van Afrikaanse digtersStadGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKoorsOlifantHibernasieAfkappingstekenFrederik Willem de KlerkMIVGroot vyfAnrich HerbstEkostelselBelgiëMangelontstekingHoenderSimboolMartin Luther King jr.ResensieFranse RewolusieHeks van HexrivierDialoog in fiksieFinale OplossingAngssteuringNag van die lang messeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidCovid-19-pandemieDansVlekvrye staalAfvalbestuurKnopiespinnekopBoer Soek 'n VrouPlae van EgipteIngrid JonkerLys van politieke partye in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieGalileo GalileiEngelsSuid-Afrikaanse GrensoorlogKommunismeProstaatkankerBewaringstatusIndiëWeervoorspellingMuskeljaatkatDigvormC. Louis LeipoldtMosesTekstielKaartBreingewasJuan Antonio VillacañasVryheid van spraakSoogdierAkwariumArthur GrumiauxTaalfossielNarsismeLys van myne in Suid-AfrikaEmosieMusiekRudi ClaaseBreinkaartOraniaGawes van die Heilige GeesGriekwa-AfrikaansDramaDermpoliepBoelieryKunsmatige algemene intelligensieOu Apostoliese KerkHipotese🡆 More