Die Prince Van Pretoria: Afrikaanse rolprent

Die Prince van Pretoria (sic) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1993 uitgereik is.

Die rolprent het 'n begroting van ongeveer 1 miljoen rand gehad. Die persoon waarop die prent gebaseer is, Glendon Macgregor, het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige ouderdom in 'n parkade vergas.

Die Prince van Pretoria
Regisseur Franz Marx
Produksieleier Deon van Zyl
Met Philip Moolman
Illse Roos
Bill Flynn
Uitgereik 1993
Speeltyd 93 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent is gebaseer op 'n ware gebeurtenis in Pretoria in 1990, toe 'n jong man skielik sy verskyning as die kroonprins van Liechtenstein maak. Vir 14 dae word hy getrakteer op alles wat Pretoria op sy beste aan so 'n vorstelike besoeker kon bied, insluitend 'n wedstryd van die Blou Bulle op Loftus Versfeld, voordat konsternasie uitbreek as die plaaslike kelner van Sunnyside net so skielik verdwyn as wat hy verskyn het.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Die Prince Van Pretoria GenreDie Prince Van Pretoria HoofrolspelersDie Prince Van Pretoria StorielynDie Prince Van Pretoria Sien ookDie Prince Van Pretoria VerwysingsDie Prince Van PretoriaAfrikaansRolprentSic

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuiseffekFotosinteseNagmaalVolksrepubliek ChinaLys van Afrikaanse rolprenteSanskritGriekse teaterPoësieCarike KeuzenkampVolhoubare ontwikkelingLandbouFluoorHondKolorektale kankerWaterbesoedelingMenstruasieEjakulasieMaagMikro-ekonomieKasteel die Goeie HoopKoos du PlessisGesonde dieetKernoorlogFabelTrevor NasserLeestekenBelastingVierde Industriële RevolusieBeroerteKaliumLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStaalHeupSuiwelprodukKinderregteVaginale kankerDysselsdorpMenslike seksuele gedragPlae van EgipteEuropaViëtnamWet op NaturellengrondBraaiSjimpanseeErfenisdag (Suid-Afrika)EugenetikaAtleetvoetSokkerKommunikasieAfrikaanse naguilBedryfstelsel (inligtingstegnologie)DemokrasieBloedvergiftigingHernubare energieOrtopedieSwart nasionalismeShanzhaiKernkragRenteDroomAfrikaansSeekoeiThys die BosveldklongGautengOntdekking van die chemiese elementeOorkruipersNG gemeente TheunissenTegnologieVerkleurmannetjieKaapstadMaroela MediaSpysverteringstelselMusiek🡆 More