Eghard Van Der Hoven

Eghard van der Hoven (*22 April 1922 - †9 September 2006) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en voormalige hoof van Truk.

Eghard van der Hoven
Geboorte 22 April 1922
Sterfte 13 September 2006 (op 84)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

In 1984 ontvang Van der Hoven die Erepenning vir Toneelbevordering van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns terwyl Wilna Snyman in dieselfde jaar die Erepenning vir Verhoogkuns ontvang. Hy het in 1998 'n kanseliersmedalje van die Universiteit van Pretoria ontvang vir sy besondere bydrae tot die totstandkoming van die dramadepartement aan die universiteit asook sy bydrae as een van die grondleggers van die Suid-Afrikaanse toneel, as uitmuntende teateradministrateur, gesaghebbende teoretikus, kritikus en akteur van formaat.

Van der Hoven was met die aktrise Tilana Hanekom getroud. Hulle het twee kinders gehad. Hy is op 13 September 2006 op 84-jarige ouderdom in sy slaap oorlede.

Filmografie

Verwysings

Tags:

1922200622 April9 SeptemberTruk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaSebraGalblaasPornografiese subgenresBeesKinderregtePsigopatieTropiese sikloonBeenbreuke en ontwrigtingsJode in Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesLuiperdSelfvertroueKlimaatVulvaJo BlackRooms-Katolieke KerkAprilMobutu Sese SekoKunstenaarSaldanhaKoringDieregeluideKoppeltekenMenslike skeletHibernasieDemokratiese Republiek die KongoKoos KombuisVoornaamwoordHemelvaartGreen PornoErosietipesKaliumTradisionele literatuurPlae van EgipteHerfsPoesEkonomiese sektorOogproblemeRandall WicombArmoedeKindermishandelingMielieEjakulasieSias ReineckeVerkoueNemunasAnglo-BoereoorlogOlimpiese Somerspele 2024Onderwys in Suid-AfrikaCheslin KolbeBestuiwingKoorsblaarSwemDoopElizabeth II van die Verenigde KoninkrykLourensrivierKunsmatige intelligensieWoordeboek van die Afrikaanse TaalHeks van HexrivierGrootste rampe in Suid-AfrikaKlawers (speelkaarte)KultuurPretoriaDroogteReddingskakeNierversakingCounter-Strike (videospeletjie)SteentydperkAfrikaanse Protestantse KerkGlasHemelBesemTweede WêreldoorlogWatersuiweringAluminium🡆 More