Conrad Botes: Suid-Afrikaanse spotprentkunstenaars

Conrad Botes (gebore 1969 in Ladismith, Wes-Kaap, Suid-Afrika) is een van die jonger Suid-Afrikaanse kunstenaars wat veral bekend is vir sy satiriese kommentaar op veral geloof en politiek en die werk wat hy aan Bitterkomix saam met Anton Kannemeyer gedoen het.

Hy het 'n MA-graad (Skone Kunste) aan die Universiteit van Stellenbosch in 1997 verwerf asook 'n diploma in tweede fase illustrasie van die Koninklijke Akademie voor Beeldende Kunsten, Den Haag, Nederland (1994).

Conrad Botes
Gebore1969
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepSpotprenttekenaar

Botes is 'n kunstenaar wat tot die Michael Stevenson Galery behoort.

Toekennings

  • Algehele wenner Absa L'Atelier (2004)

Bibliografie

  • The Big Bad Bitterkomix Handbook (2006)
  • Fear of a Black Planet (2008)
  • Bitterkomix 15 (2008)
  • Alphabet of Democracy (2010)
  • Pappa in Afrika (2010)
  • Bitterkomix 16 (2013)
  • Bitterkomix 17 (2016)

Verwysings

Tags:

1969Anton KannemeyerDen HaagLadismithNederlandSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse kunstenaarsUniversiteit van StellenboschWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarNarkoseHaasElim, LimpopoNieu-SeelandThe GuardianHadjSeksuele penetrasieAfkortingKranskop (koppie)KaapstadBosnië-HerzegowinaDieetkundeLys van kleureBloemhofdamProstaatkankerSonnestelselDuitsersWaarheid-en-versoeningskommissieKinkhoesDoziLys van Joodse feeste en herdenkingsKwartêrRugby AustraliaLitaueF.W. de KlerkRoofdierKarpaletonnelsindroomDuitse WikipediaKolitisTaalwetenskappeWikiTegnologieKonjunktivitisSachin TendulkarKunsmatige intelligensieHannes van WykAbantu Batho CongressNiersteenSannie Uys (skrywer)MiddeleeueOlifantRooiwaterDominikaBernice WestHoofstadAfrikaanse woordelys en spelreëlsPous Nicolaas IVKabeljouSirkelOrale seksKompasSkaapHoër Landbouskool BolandRuan JoshIsambard Kingdom BrunelLikkewaanGurbanguly BerdimuhamedowSally EsterhuizenVerenigde NasiesSt. LuciaRussiese Rewolusie (1917)Geskiedenis van Suid-AfrikaSowjetunieBrasiliëSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989KlimaatMarie PentzSuzuki Vitara BrezzaKrampDiepaartromboseKoorsJavaScriptLys van bekende Suid-AfrikanersSaoedi-ArabiëVoortrekkermonumentFalklandeilandeJesus van Nasaret🡆 More