Colin Meads

Sir Colin Earl Meads KNZM MBE (3 Junie 1936 – 20 Augustus 2017) was 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler.

Hy het sy land in 55 toetse verteenwoordig as deel van sy 133 wedstryde vir Nieu-Seeland. Hy het meestal slot gespeel en het die All Blacks verteenwoordig van 1957 tot 1971. Sy bynaam was Pinetree. Hy is dood aan kanker.

Colin Meads Rugbyportaal
Colin Meads
Colin Meads in 1956
Volle naam Colin Earl Meads
Geboortedatum (1936-03-06)6 Maart 1936
Geboorteplek Cambridge, Nieu-Seeland
Sterftedatum 20 Augustus 2017 (op 81)
Sterfteplek Te Kuiti, Waikato, Nieu-Seeland
Lengte 1,92 m
Massa 100 kg
Skool Te Kuiti High School
Vername familie Stanley Meads (broer)
Beroep Boer
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1955–73 King Country 139 (0)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1957–1971 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 55 (21)

Tags:

All BlacksNieu-SeelandOrde van die Britse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofstadSnaarinstrumentWetenskaplike klassifikasieKonflik (proses)FluoorPersoonlikheidDialoog in fiksieBosluisbytkoorsLien se lankstaanskoeneVaste stofOogproblemeNazi-DuitslandGroot vyfGalileo GalileiEnkelvoudige sinStedelike hitte-eilandBotswanaKatherine JohnsonThomas EdisonKokerboomEkonomie van Suid-AfrikaKatArabiesMielieMasturbasieSharpeville-slagtingFiela se kindSuid-Afrikaanse InkomstediensPad na jou hartWet op NaturellengrondOseanografieLys van medisinale kruieMiltLaeveldNarsistiese persoonlikheidsteuringMoskouMenseregteKommaSuid-Afrikaanse randBrongitisAnale kankerBurgerregteMandalaLetsiteleVars waterAkkedisDokterCheslin KolbeVerkoueAfrikaanse TaalmonumentOntwikkelende landKomplementêre kleureBloedvergiftigingSkaapGetalCradock-4YsterMaselsVigsOntbossingFabelBerilliumHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSebraAfleiding (taalkunde)NasiebouAardeBloukraanvoëlBloemfonteinInflasieKontinentMateriaalMorfologie (taalkunde)NetbalXenofobiePuberteitDemi Lee Moore🡆 More