Clea Duvall: Amerikaanse aktrise

Clea DuVall (gebore 25 September 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Faculty (1998), Ghosts of Mars (2001), Identity (2003), en Argo (2012).

Clea DuVall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Clea Duvall (2016)

Geboortenaam Clea Helen D'Etienne DuVall
Geboorte 25 September 1977 (1977-09-25) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1998: The Faculty
  • 1998: How to Make the Cruelest Month
  • 1999: The Astronaut's Wife
  • 1999: Wildflowers
  • 1999: Girl, Interrupted
  • 1999: But I'm a Cheerleader
  • 2001: Ghosts of Mars
  • 2001: See Jane Run
  • 2002: The Slaughter Rule
  • 2003: Identity
  • 2004: The Grudge
  • 2007: Ten Inch Hero
  • 2009: The Killing Room
  • 2012: Argo
  • 2013: Armed Response
  • 2014: Jackie & Ryan
  • 2016: Zen Dog
  • 2016: Heaven's Floor
  • 2016: The Intervention
  • Happiest Season

Televisiereekse

  • 2003: Carnivàle

Televisierolprente

  • 2001: How to Make a Monster
  • 2004: Helter Skelter
  • 2008: The Watch
  • 2011: And Baby Will Fall
  • 2014: Lizzie Borden Took an Ax

Video's

  • 2001: Red Desert Nights: Making 'Ghosts of Mars'
  • 2013: Argo: Absolute Authenticity
  • 2016: Tegan and Sara: BWU

Eksterne skakels

Tags:

Clea Duvall FilmografieClea Duvall Eksterne skakelsClea DuvallArgoVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelSmall HandsPieter StraussMiltKersfeesBlourokkeMenseregtedagMusieksimboleDroogteGroep TweeWortelOekraïneMikroskoopSwart nasionalismeSosiale mediaKaartGroepsgebiedewetRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BrandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HemelvaartsdagSeekoeiVerstedelikingChristendomOnderwysAB de VilliersDemi Lee MooreTandbederfGoogleGeestesteuringDoziWilna SnymanAfrikaApple II-reeksSebraMetaalDundermTrigeminale neuralgieLewerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PseudowetenskapVierkantswortelRandall WicombVleilandOmtrek, oppervlakte en volumeMasizole MnqaselaHipertensieVoedingSterrekundeAnale seksNegrologieGewone luislangArmoedeverligtingXhosaSwartbewussynsbewegingNederduitsch Hervormde KerkNaaldekokerSaartjie BaartmanKrimpvarkieSonAppendiksNic de JagerUniversiteit StellenboschAt BothaMeervoudSoogdierDesmond Tutu🡆 More