China-Indië Skermutselings Van 2020

Die skermutselings tussen China en Indië in 2020 vorm deel van 'n voortdurende militêre dooiepunt tussen ˞Chinese en Indiese magte op die betwiste grens tussen die twee lande.

Sedert 5 Mei 2020 is Chinese en Indiese soldate betrokke by aggressiewe optrede en skermutselings op plekke langs die Chinees-Indiese grens. Die magte het op 16 Junie 2020 kontak gemaak wat gelei het tot die dood van 20 Indiese soldate (waaronder 'n offisier). Die Indiese media het beweer dat ten minste 43 Chinese soldate ook dood of ernstig beseer is (insluitend die dood van 'n offisier). Voorvalle het naby die Pangongmeer in Ladakh en die Naku La-pas in Sikkim plaasgevind. Daarbenewens is daar direkte konfrontasies op plekke in die oostelike Ladakh, langs die Lyn van Werklike Kontrole (Line of Actual Control - LAC), wat bestaan sedert die Chinees-Indiese oorlog van 1962. Onlangs het die Chinese magte beswaar gemaak teen die Indiese padkonstruksie naby die Indiese Galwanriviervallei.

China-Indië Skermutselings Van 2020
'n CIA-kaart van Kasjmir
China-Indië Skermutselings Van 2020
Die kaart toon die Indiese en Chinese aansprake op die grens in die Aksai Chin-streek, die Macartney-MacDonald-lyn, die Foreign Office Line, asook die vordering van Chinese magte terwyl hulle gebiede gedurende die Sino-Indiese oorlog beset het.

Te midde van die spanning het Indië die gebied versterk met 12 000 addisionele werkers wat sou help met die voltooiing van die ontwikkeling van Indiese infrastruktuur. Die eerste trein met meer as 1 600 werkers het op 14 Junie 2020 van Udhampur na Jharkhand vertrek, waarvandaan hulle verder gaan om vir Indië se Border Roads Organisation (BRO) naby die Indies-Chinese grens te werk. Kundiges het gesê dat die spanning volg op Chinese reaksie op die konstruksiewerk aan die Darbuk – Shyok – DBO Pad-infrastruktuurprojek in Ladakh. Die Chinese het ook hul infrastruktuurontwikkeling in hierdie betwiste grensstreke uitgebrei.

Die herroeping van die spesiale status van Jammu en Kasjmir in Augustus 2019 deur die Indiese regering het die Chinese ook bekommer. Indië en China het egter albei volgehou dat daar genoeg bilaterale meganismes is om die situasie deur stille diplomasie op te los. Na die konflik in die Galwanevallei op 15 Junie het talle Indiese regeringsamptenare gesê dat grensspanning nie die handel tussen Indië en China sal beïnvloed nie, ondanks enkele Indiese veldtogte om Chinese produkte te boikot.

Verwysings

  • China-Indië Skermutselings Van 2020  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

16 Junie2020IndiëSikkimVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BlourokkeKunsmisVolstruisKunsmusiekDuitse nasionale rugbyspanJodeVoornaamwoordTang-dinastieKekerertjieCaroline, Prinses van HannoverRussiese Rewolusie (1917)Sannie Uys (skrywer)HindoeïsmeAnusPous Alexander VIIDesiré GardnerAardbewingAndré P. BrinkWeeluisBetonFriedrich SchleiermacherEnsiklopedieEwenaarValéry Giscard d’EstaingThe SimpsonsSpesiePoleLongontstekingOnderhandelinge om apartheid te beëindigHondAardverwarmingAarverkalkingAstanaWladimir WisotskiOrthopteraPythagoras se stellingLys van visseBruin menseOogTaalKrimpvarkieHadjPous Nicolaas IVKadmiumNasireërIdioomBreinvliesontstekingPesachSpinnekopWolmaransstadTierboskatMillennium-stadionEjakulasieNarkoseSwahiliSonsverduisteringMetafoorWayde van NiekerkThailandMeervoudBrendan PeyperHemelvaartsdagLouis Trichardt, LimpopoMetaheelalAmerikaanse BurgeroorlogGlenys LynneRoemeensPous Benedictus XIIIAstronoomLemnosGordon MooreRomeAfrikaanse skrywersGuillain-Barré-sindroomApostoliese Geloofsbelydenis🡆 More