Can: Duitse eksperimentele rockgroep

Can (tot 1970 bekend as The Can) was 'n eksperimentele en avant-garde-rockgroep wat in 1968 in Wes-Duitsland gestig is.

Hulle was geen konvensionele kommersiële groep nie; tog word hulle tot die belangrikste Krautrock-groepe gereken en het hulle talle van vandag se kunstenaars in rock- en elektroniese musiek beïnvloed. Hulle het wel 'n invloed op tydgenote soos The Velvet Undeground en Frank Zappa gehad, maar hul eie musiek was veel ernstiger en ontoegankliker. Hul opnames het nie uit popliedjies bestaan nie, maar het geluide, sintetiseerders, wêreldmusiek, knip-en-plaktegnieke en elektroniese musiek bevat.

Can
OorsprongKeulen, Wes-Duitsland
GenresKrautrock, elektronies, eksperimenteel
Jare aktief1968-1979
1986
1991
EtiketteUnited Artists
Spoon Records
Mute Records
LedeHolger Czukay
Michael Karoli
Jaki Liebezeit
Irmin Schmidt
Gewese ledeMalcolm Mooney
Damo Suzuki
Rosko Gee
Rebop Kwaku Baah

Albums

  • Monster Movie (1969)
  • Tago Mago (1971)
  • Ege Bamyasi (1972)
  • Future Days (1973)
  • Soon Over Babaluma (1974)
  • Landed (1975)
  • Flow Motion (1976)
  • Saw Delight (1977)
  • Out of Reach (1978)
  • Can (1979)
  • Rite Time (1989)

Eksterne skakels

Tags:

Frank ZappaSintetiseerderWes-Duitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hernubare energieFranse RewolusiePenisHulpwerkwoordGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHolocaustMachu PicchuAardeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHamilton WesselsTuisnywerheidJakarandaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKrap2024 Formule Een-seisoenTaalSkaapWaarheid-en-versoeningskommissieSikloonPersoon (taalkunde)Vier temperamenteVulkaanMierTolla van der MerweStamlose broodboomEtniese groepPatriotic AllianceOrale seksHondsdolheidBybelVlekvrye staalBloukraanvoëlGeboorteKleurLys van chemiese elemente volgens atoomgetalToepassingsagtewareLys van medisinale kruieStedelike hitte-eilandAfrikaanse woordelys en spelreëlsSteenkool in Suid-AfrikaWaterSkilpadLys van kinderspeletjiesYsterLetterkundeGeelhoutXHTMLDemokratiese AlliansieKoppeltekenRuan JoshSosiale transformasieIsraelPaasfeesNarsistiese persoonlikheidsteuringSuikersiektePlae van EgipteLys van politieke partye in Suid-AfrikaKhoisanMeningsverskil oor aardverwarmingStollingsgesteenteVoedingSlawernyVoornaamwoordGroepsgebiedewetDermpoliepBrandmondsindroomOu Apostoliese KerkSuid-Afrikaanse GrensoorlogKasterolieKrugerwildtuinLiesbreukNelson MandelaMynie GrovéAB de Villiers🡆 More