Cameron Van Hoy: Amerikaanse akteur

Cameron Van Hoy (gebore 21 Mei 1985) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Treasure of the Black Jaguar (2010), Tooken (2015), en Tragedy Girls (2017), en in die televisiereeks Crash (2008).

Cameron Van Hoy
Geboortenaam Cameron Van Hoy
Geboorte 21 Mei 1985 (1985-05-21) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1998–2002 · 2008-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1999: Pups
  • 2008: David & Fatima
  • 2009: Secrets of Life
  • 2010: Treasure of the Black Jaguar
  • 2012: Sharkproof
  • 2014: The Miracle Man
  • 2015: Tooken
  • 2017: Tragedy Girls

Televisiereekse

  • 2008: Crash

Video's

  • 2012: Noel Gallagher's High Flying Birds: Everybody's on the Run

Eksterne skakels

Tags:

Cameron Van Hoy FilmografieCameron Van Hoy Eksterne skakelsCameron Van HoyVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoogdierAkwariumGeskiedenis van AfrikaansEugenetikaSuid-Afrika-WetSkooluniformSonja HerholdtHidroëlektrisiteitMaagChromatografieBergJazzKoorsEreksieNatuurrampKaapse VlakteSeisoenKaren WesselsBywoordHemelvaartsdagGeweldFotosinteseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EkostelselAfrikanernasionalismeWhatsAppVisElon MuskKindersiektesKlein-KarooMorfologie (taalkunde)HoofletterWaterkringloopHartaanvalKommaSelfoonKultuurDeon GrootVoortrekkermonumentKondensasieWaarheid-en-versoeningskommissieChemiese elementVerstedelikingImpakte van toerismeAdolf HitlerAppelKaapstadKlimaatveranderingJode in Suid-AfrikaMasturbasieWerkersdagGregoriaanse kalenderKilometerLys van landeVlinderSpinnekopGeografie van Suid-AfrikaGrondVersoeningsdagKweekhuiseffekBeesNylsvley-natuurreservaatQSpelerposisies in rugbyRuan PienaarWoestynSaartjie BaartmanSint Pierre en MiquelonSonNarkoseDoelwitBoor (element)HamburgerCarles PuigdemontKuberkrakerGrondwet van Suid-AfrikaKoos du Plessis🡆 More