Die Geelpootstrandloper (Calidris melanotos) is 'n voël en seldsame somerbesoeker aan Suider-Afrika.
Die voël broei in die toendra van Noord-Amerika en Oos-Siberië en word gevind aan die rant van varswatermassas en riviermondings. Die voël is 19 – 23 cm lank, 45 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die Pectoral Sandpiper.
Geelpootstrandloper | |
---|---|
Volwassene in broeigewaad. | |
Volwassene in nie-broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | Calidris (word betwis) |
Spesie: | C. melanotos |
Binomiale naam | |
Calidris melanotos Vieillot, 1819 | |
Sinonieme | |
Actodromas maculata |
Wiki Commons bevat media in verband met Calidris_melanotos. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Geelpootstrandloper, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.