Byrne-Setlaars

Die Byrne-Setlaars is 'n groot groep koloniste wat in 1849 uit Brittanje na die destydse Natal gebring is deur die Ier Joseph Byrne.

Byrne het die Britse regering oorreed om 20 tot 50 akker grond aan immigrante toe te staan teen 'n betaling van £10 vir elke volwassene. Teen 1851 het 57 immigrasieskepe reeds 4,500 mense na Suid-Afrika gebring. Dit sluit die voorouers in van baie vooraanstaande Natalse families. Hulle het onder meer die dorpe Verulam, Richmond, Byrnetown en York gestig. John Baragwanath is een van die setlaars.

Bron

Tags:

John BaragwanathNatalRichmond, KwaZulu-NatalSuid-AfrikaVerulam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cradock-4Regverdige handelMickey MuisStaatstoelaeAnilingusLandbouGeskiedenis (vakgebied)DachshundAsemhalingSonnestelselGeestesteuringMorfologie (taalkunde)Vars waterKlem-in-die-kaakDramaKasteel die Goeie HoopLikkewaanAarverkalkingLys van bekende Suid-AfrikanersJan van RiebeeckLaeveldVaste stofNasionale VrouemonumentNeurenberg-verhoreJohan VorsterTrigeminale neuralgieDysselsdorpBraaiGeskiedenis van AfrikaansDriedimensioneelWeervoorspellingGoudHaaiePoësieArmoedeSelfvertroueKlimaatAardeKewerTswanaBeroerteGrootste rampe in Suid-AfrikaVoortrekkersLys van Kaapstad se voorstedeAtoomAtlantiese OseaanSmaakRuan PienaarKevin RuddKangogrotteMaroela MediaSwaziJapanEnsiklopedieDiepaartromboseVerkragtingVaalrivierNatriumKlimaatsverandering in AfrikaNiemetaalTierWolkNatuurlike hulpbronWillie JoubertAnale seksKindersiektesOranjerivierTrappe van vergelykingWêreld- Ekonomiese ForumBoelieryOrgasmeDuitsMetaalTremPersoonlikheidHeidelberg, GautengPeriodieke tabelSkarlakenkoors🡆 More