Richmond, Kwazulu-Natal

Richmond is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 40 km noord van Ixopo.

Richmond
Richmond is in KwaZulu-Natal
Richmond
Richmond
Richmond, Kwazulu-Natal Richmond se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°52′30″S 30°16′0″O / 29.87500°S 30.26667°O / -29.87500; 30.26667 30°16′0″O / 29.87500°S 30.26667°O / -29.87500; 30.26667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUMgungundlovu
MunisipaliteitRichmond
Stigting1850
Oppervlak
 • Totaal3,37 km2 (1,30 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal494
 • Digtheid147/km2 (380/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.9%
 • Indiërs/Asiërs16.8%
 • Bruin mense9.6%
 • Swart mense62.7%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe 49.2%
 • Engels 38.2%
 • Xhosa 3.3%
 • Afrikaans 2.0%
 • Ander 7.4%

Geskiedenis

Joseph Byrne het in 1850 duisende Britse setlaars na Natal gebring. Van die setlaars het hulle gevestig op die oewers van die Illovorivier (nuwer spelling Lovu) waar Richmond tans is. Die setlaars was hoofsaaklik arbeiders van Beaulieu, setel van die hertog van Buccleugh van Engeland. Die nedersetting was aanvanklik Beaulieu-on-the-Illovo genoem maar dit was gou deur die plaaslike mense na Richmond verander; 'n ander landgoed van die Hertog.

'n Takspoorlyn van Thornville het die dorp in 1897 bereik.

Distrik

Die distrik is 1 331 km2 groot en is waterryk. Wattel, suikerriet, pluimvee en suiwel is die belangrikste ekonomiese aktiwitiete. Die plaaslike mense is die amaBacha (dit beteken mense wat wegkruip).

Sien ook

Bronne

Tags:

Richmond, Kwazulu-Natal GeskiedenisRichmond, Kwazulu-Natal DistrikRichmond, Kwazulu-Natal Sien ookRichmond, Kwazulu-Natal BronneRichmond, Kwazulu-NatalIxopoKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LewerSterrestelselLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsBaltimoreAndré SchwartzOrtopedieAardverwarmingBybelHondsdolheidEstlandKompasTegnologieAkroniemGuillain-Barré-sindroomSatireDeon MeyerInhoudDroogteMangelontstekingEpilepsieA.J. ApplegateSamestellende afleidingDagroofvoëlsKoöperasiestoriesVerenigde KoninkrykHoërskool NoordheuwelEuropese RugbykampioenskapGewone drolpeerUniversiteit StellenboschBorsbeenWayde van NiekerkGoeie VrydagJodeBosluisAfghanistanWhitey BassonAlvin BruindersPenisNagmaalMasturbasieKoos du PlessisDuitse maselsAppel (sanger)Nederduitse Gereformeerde KerkAkuutVleesbaaiRacheltjie de BeerBrandmondsindroomSeksuele opwekkingPofadder (slang)SinoniemGoogleTeologieKunsSkarlakenkoorsPG du PlessisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAfrikaanse Hoër SeunskoolChristendomRob HersovAarverkalkingVerkoueGianna MichaelsDiarreeToorbergDie BylAppelblaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetal🡆 More