Verulam

Verulam is 'n dorp 27 km noord van Durban, in die provinsie van KwaZulu-Natal, in die ooste van Suid-Afrika.

Die dorp is in die vallei van die Mdlotrivier geleë. Die Hazelmeredam is naby die dorp.

Verulam
Verulam in die aand
Verulam in die aand
Verulam is in KwaZulu-Natal
Verulam
Verulam
Verulam Verulam se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°39′S 31°3′O / 29.650°S 31.050°O / -29.650; 31.050 31°3′O / 29.650°S 31.050°O / -29.650; 31.050
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting1850
Oppervlak
 • Totaal18,13 km2 (7,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal37 273
 • Digtheid2 056/km2 (5 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs59.1%
 • Bruin mense1.5%
 • Swart mense38.2%
 • Ander6.2%
Taal (2011)
 • Engels 62.2%
 • Zoeloe 25.4%
 • Xhosa 4.9%
 • Ndebele 1.3%
 • Ander 6.2%
Poskode (strate)
4339
Poskode (posbusse)
4340
Skakelkode032

Geskiedenis

Die dorp is in 1850 gestig toe 400 Metodiste uit Brittanje onder die beskerming van die graaf van Verulam na hierdie omgewing gebring is. Hulle het die dorp na hom vernoem. Vandag is Verulam hoofsaaklik 'n Indiërdorp.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Tags:

Verulam GeskiedenisVerulam Sien ookVerulam BronneVerulam VerwysingsVerulamDorpDurbanKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Periodieke tabelJohan BadenhorstHomoniemWebblaaierLys van Griekse mitologiese figureVaginaApostelCorioliskragKlavierReënGasGeboorteSeksuele penetrasieIntensiewe vormVerkleinwoordVerkleurmannetjieSeksismeAmandelGqeberhaKoos KombuisPeach van PletzenSteve BikoIronieTranspirasieLuislangeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSprokieJagluiperdWiskundige terminologieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRooikatAardedagAnale seksNasiebouTierAssonansieNemunasVoortrekkermonumentDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLongontstekingBonné de BodNag van die lang messeKuberkrakerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMolekuulCounter-Strike (videospeletjie)SpinnekopKweekhuiseffekEwenaarRonelda KamferMuskeljaatkatMenslike skeletPoesAfrikaanse TaalmonumentDiepaartromboseNeologismeGeskiedenis van die BoererepubliekeKlein-KarooOnderhandelinge om apartheid te beëindigSebraOnderwys in Suid-AfrikaPlastiekPomeloHennie MaasEekhoringOorstromingSuikerbekkiesGewone luislangSlawernyAardeVars waterHartversakingHemelvaartBloemfonteinTweede VryheidsoorlogNuwe TestamentPenis🡆 More